North West Junior Tennis

North West Junior Tennis Official page of the NWJT, we promote positive growth and exposure for young tennis players.

To encourage players of all ages and skill levels to enjoy tennis! We are committed to developing junior tennis players to reach their fullest potential.

21/03/2026

GIMMIE-SPORT
Christiaan de Wet het tydens die Noordwes-juniortennisproewe in 2025 uitstekend presteer en die algehele 1ste plek in die o.15-ouderdomsgroep verower! 🎾🏆
Hiermee beklee hy die nr.1-posisie in Noordwes in sy ouderdomsgroep – ’n besondere prestasie waarop ons ongelooflik trots is.
Baie geluk, Christiaan! Jou harde werk en toewyding werp beslis vrugte af.

19/03/2026

GIMMIE-SPORT
Ruan Delport het tydens die Noordwes- juniortennisproewe in 2025 uitstekend presteer en die algehele 1ste plek in die o.19-ouderdomsgroep verower! 🎾🏆

Hiermee beklee hy die nr.1-posisie in Noordwes in sy ouderdomsgroep – ’n besondere prestasie waarop ons ongelooflik trots is.

Baie geluk, Ruan! Jou harde werk en toewyding werp beslis vrugte af.

06/03/2026

TENNIS | Synergy Cup 2026

Vernelee and Sylvern represented North West Junior Tennis at the Synergy Cup 2026 this past weekend. They competed against Free State, Eastern Cape Aloes, and Eastern Cape Elephants. The North West U/15 team finished second and received a silver medal, while the U/19 team finished third by just two points.

You keep on making us proud!

06/03/2026

GIMMIE-SPORT
Die volgende tennisspelers het die afgelope naweek in Bloemfontein aan ’n toernooi deelgeneem waar hulle Noordwes met trots verteenwoordig het.👏🎾
Baie geluk, Daniël van Romburgh, Ezelle Ehlers, Caria Swanepoel (afwesig op foto) en Tylo Swanepoel

Ons eer elke speler vir hulle harde werk, deursettingsvermoë en sportmangees. Julle toewyding en passie vir die spel spreek boekdele. Noordwes het aan die einde van die toernooi ’n podiumposisie behaal.

Gimmies, ons is ongelooflik trots op julle prestasies!

06/03/2026

🎾Wessie-tennis
Baie sterkte aan die volgende tennisspelers wat die naweek Noordwes in Bloemfontein gaan verteenwoordig. Ons is trots op julle!

06/03/2026
06/03/2026

| TENNIS |

Die volgende tennisspelers neem die naweek van 27 Februarie – 1 Maart deel aan die Synergy Cup in Bloemfontein.

Sterkte vir die naweek se tennis – speel met selfvertroue, geniet elke oomblik en gee julle beste! 🎾👏🏻

06/03/2026

Address

Northwest Tennis Club, Jones Street, Roosheuwel
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27768137857

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when North West Junior Tennis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to North West Junior Tennis:

Share