Oasis of givers

Oasis of givers Oasis of Givers is dedicated to our senior citizens in need. There are a lot of out there who are in desperate need of help. etc.

Any donations can be made to: Oasis of Givers NPC, FNB Bank Business account, Acc nr 62906787843, Branch 250655 Oasis of Givers NPC is a non-profit company that mainly reaches out to the elderly of our community and also the less fortunate. Our elderly are mostly forgotten by society and are sometimes rarely able to survive on the sasa grant that they receive. As citizens of South Africa and membe

rs of our community we are obligated to look after our elderly community members. Our elderly has contributed their whole lives to shape us as South Africans and it now when they are elderly members of society they are left alone in poverty. Our elderly community needs us to give them a new look at life and we as a community need to make them feel special and we need to ensure that our elderly community members are well looked after. Our elderly are mostly dropped off at state owned homes or old age homes and forgotten of by society and relatives. Some of these families lives in garages, bachelor flats, tents, and squatter camps. The only way that our company can reach these less fortunate community members is with support from our local businesses through financial donations or donations of food, blankets, clothing etc. Our elderly community only has their sasa grant that they rely on for survival and don’t have money for medication when they get sick. At the moment our company is already catering as a soup kitchen every Thursday to 64 households of elderly community members. We also support them with soap parcels monthly, food parcels, transport, and all kinds of services during the month, every month. We are always in need of vegetables, fruits that we can hand out on a weekly basis. We also need rice, pasta, maize meal, eggs, bread spreads, soya mince, cooking oil etc. to be able to render a life giving service to our elderly community and the less fortunate.

Baie dankie aan elkeen van julle wat Moedersdag vir ons oumas so spesiaal en onvergeetlik gemaak het.Julle oop harte, om...
13/05/2026

Baie dankie aan elkeen van julle wat Moedersdag vir ons oumas so spesiaal en onvergeetlik gemaak het.
Julle oop harte, omgee en bydraes het dit moontlik gemaak om elke ouma te bederf en spesiaal te laat voel.
Dankie dat julle gehelp het om liefde, vreugde en glimlagte te bring aan so baie kosbare harte. Julle goedheid en ondersteuning word opreg waardeer.

Ons hoop elkeen van julle het ook ’n baie geseënde en liefdevolle Moedersdag saam met julle families gehad.
Mag julle geseën word vir alles wat julle doen

Will Hunt Antiques Collectables
Protea Hotel by Marriott Klerksdorp

Baie dankie vir Die Spens wat ons bejaardes so bietjie bederf het met koek wat hul onder mekaar kon verdeel.Mag jul rykl...
04/04/2026

Baie dankie vir Die Spens wat ons bejaardes so bietjie bederf het met koek wat hul onder mekaar kon verdeel.
Mag jul ryklik geseën wees.

Ons wil graag ons opregte en hartlike dank uitspreek aan elke borg wat dit moontlik gemaak het om ons bejaardes op Valen...
17/02/2026

Ons wil graag ons opregte en hartlike dank uitspreek aan elke borg wat dit moontlik gemaak het om ons bejaardes op Valentynsdag te kon bederf. ❤️

Julle goedhartigheid, omgee en bereidwilligheid om te gee, het soveel vreugde en glimlagte gebring, vir baie van ons bejaardes beteken sulke gebare meer as wat woorde kan beskryf, dit laat hulle spesiaal, onthou en geliefd voel.

Dankie dat julle ’n verskil maak in hul lewens en saam met ons help om liefde tasbaar te maak. Ons waardeer elke bydrae opreg.

Met dankbare harte❤️
Oasis of
Will Hunt Antiques Collectables
Action Force Security
Lisa's Cakes and Bakes

25/12/2025

Ons was hierdie jaar Geseën met geskenke vir al ons kinders.

Ava Steyn jy is nog so jonk maar met n hart groter as baie volwassenes.
Jy kon met behulp van jou borge, seker maak dat al die kinders op ons lyste n geskenkie het vir Kersfees.

Ons kon gister 24 Desember vir ons kinders hul geskenke uit gee.
Ons as organisasie wil jou en al jou borge bedank namens die kinders vir julle oop harte.
Mag julle geseën word vir wat julle doen vir die kinders.

Liewe Borge en Vriende van Oasis of Givers.Ons wil uit die diepte van ons harte vir elkeen van julle opreg dankie sê vir...
22/12/2025

Liewe Borge en Vriende van Oasis of Givers.

Ons wil uit die diepte van ons harte vir elkeen van julle opreg dankie sê vir julle ongelooflike ondersteuning en liefde gedurende hierdie jaar.

Danksy julle bydraes en skenkings kon ons ’n spesiale dag reël op 20 Desember vir ons bejaardes, met ’n lekker ete, geskenkies en ’n gevoel van waarde en vreugde wat nie met geld gemeet kan word nie.

Julle was die hande en voete van liefde in aksie. Sonder julle sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie.
Elke glimlag, elke traan van dankbaarheid en elke bord kos het julle betrokkenheid weerspieël.

In hierdie feestyd wil ons vir julle en julle gesinne ’n Geseënde Christusfees toewens.
Mag julle vrede, liefde en ware vreugde ervaar as julle die geboorte van Jesus vier.

En vir 2026 wens ons vir julle ’n jaar van Seën, gesondheid, voorspoed en vervulde drome toe.
Mag julle oog bly sien waar daar nood is, en mag julle harte steeds sag bly vir gee, soos dit hierdie jaar so mooi was.

Baie dankie dat julle deel is van ons Oasis of Givers-familie.
Julle gee nie net geskenke nie, julle gee hoop.

Met waardering en liefde,
Die Oasis of Givers-span🎄❤️🎁

Action Force Security
Protea Hotel by Marriott Klerksdorp
Will Hunt Antiques Collectables
Klerksdorp Landsdiens
Pacific Trailers Klerksdorp

Goeie more almal.Soos jul weet wil ons 20 Desember ons Bejaardes gaan bederf in Randlespark.Ons het reeds borge gekry om...
25/11/2025

Goeie more almal.

Soos jul weet wil ons 20 Desember ons Bejaardes gaan bederf in Randlespark.

Ons het reeds borge gekry om ons te help met Geskenke vir al ons Oumas en Oupas.

Ons het n borg vir Wors, Artapel slaai, Noodle slaai, Roomys ens.

Ons kort egter iemand wat ons kan help met n vleisie vir ons bejaardes.

NET 40 STUKKIES

Dit kan n Skaaptjopie of n sosatie of n stukkie tenderised steak ook wees.

As jy lis is om n bietjie bederfies of iets by te dra om dit vir ons bejaardes nog meer lekker te maak kan jy ons gerus skakel.

0713651770 Gerrit

As jy dalk n donasie wil maak om ook so n bydrae te maaak is jy ook welkom.

Kom ons gee vir ons Bejaardes n amazing dag.

Oasis of Givers
FNB Bank
Bussiness Account
Rek nr: 62906787843
Branch: 250655
Ref: Bejaarde kuier

Goeie more almal.Ons wil nou al begin om borge te vra om te help met skenkings van skryfbehoeftes vir ons kinders.Soos a...
17/11/2025

Goeie more almal.
Ons wil nou al begin om borge te vra om te help met skenkings van skryfbehoeftes vir ons kinders.

Soos almal weet is Januarie vir ouers n groot kopseer omdat dit skoolfonds, inskrywings, boekke ens ens is wat gekoop en betaal moet word.

Help ons om dit vir ons kinders meer draaglik te maak om n nuwe skool jaar aan te pak.

Maak jou hart oop en doen jou deel vir ons kinders.

Skakel ons gerus as jy kan help met skenkings.

0713651770
Gerrit

Dankie uit die hart van Oasis of Givers 🌿💙Liewe Borg,Met elke groentepakkie🥕🥔, vrugte pakkie🍌🍎 en stukkie koek🎂 wat uitg...
29/09/2025

Dankie uit die hart van Oasis of Givers 🌿💙

Liewe Borg,

Met elke groentepakkie🥕🥔, vrugte pakkie🍌🍎 en stukkie koek🎂 wat uitgedeel word, word hoop🤗, liefde❤ en menswaardigheid ook saam uitgedeel💐.
So is u nie net ’n ondersteuner nie, maar deel van elke glimlag😁, elke kosbare oomblik van verligting en elke hart wat weer moed skep.
Dankie dat u hande🤝 saam met ons gee, en dat u geloof in ons werk dit moontlik maak om lig💫 te bring waar dit donker is🕳.

U bydrae maak ’n verskil wat verder reik as wat oë👀 kan sien – dit bou ’n gemeenskap🏰 van sorg en omgee🤗.

Met waardering en seëninge,
Oasis of Givers💙

Enige donasies kan vir ons geskenk word in ons Rek:
Oasis of Givers
FNB Bank
Bussiness Account
Rek nr: 62906787843
Branch: 250655

Will Hunt Antiques Collectables

Word asb betrokke en bederf n bejaarde met n geskenk in Desember.
10/08/2025

Word asb betrokke en bederf n bejaarde met n geskenk in Desember.

Ons woorde is min en daar kan nooit genoeg dank van ons kom ,ons wil net die tyd vat om vir elke persoon, vir elke borg....
10/08/2025

Ons woorde is min en daar kan nooit genoeg dank van ons kom ,ons wil net die tyd vat om vir elke persoon, vir elke borg. Baie dankie sê, wat betrokke is by Oasis of Givers.

Dankie is klein woordjie, maar beteken so baie vir ons.
Ons kon ons bejaardes help met n groente bederf om hul te kan help vir die res van die maand.
Hierdie bejaardes wat so diep binne in ons harte is, is al waarvoor ons strewe.

Groot dankie aan ons borg Will Hunt Antiques Collectables en ons anonieme borg, vir die groente en vrugte.

Dankie vir julle liefde en omgee harte teenoor julle medemens.
Dit het regtig vir hulle baie beteken.

Ons boks geskenke projek lê nou voor waar ons elke jaar ons oupa's en ouma's en kindertjies met ń geskenkie en lekker ete in Desember maand bederf om ons jaar af te sluit.

As jy wil betrokke raak by die projek of enige iets wil skenk uit jou hart uit vir hulle.
Enige geskenkie sal hulle baie wardeer.
Kontak Gerus vir
Gerrit 0713651770
As jy wil betrokke raak

26/07/2025

Die ou bejaarde oom sit in sy huis en kan nie verstaan dat sy foon nooit lui of geen boodskappe. Hy besluit om vroegoggend sy foon na die winkeltjie naby te vat, want daar moet iets fout wees.
Vroegoggend is hy by oopmaaktyd by die winkel en ñ vriendelike jongman groet hom en vra of hy die oom kan help. Die oom verduidelik sy ellende en die jongman maak die foon oop maar kry geen fout. Hy sê vir die oom sy foon is 100%. Die ou oom sê hy kan nie verstaan hy kry geen oproepe van sy kinders meer. Die jongman sien die oom se hartseer en trane in sy oë en loop om die toonbank en gee die oom ń druk en troos hom en belowe hy sal hom elke dag bel om te hoor of hy nog oraait is. Die oom verduidelik sommer vir die gawe jongman dat hy bly sommer daar, die huisie met die rooi sindakkie.
So bel die jongman hom elke dag en eendag kry hy nie antwoord. Hy haas hom na die oom se huis en die hondjie kom aangeblaf maar geen teken van die oom. Hy loop om en loer deur die oom se kamer en sien die oom nog in sy bed maar geen reaksie. Bel die polisie en ambulans maar dit was te laat. Die oom is so stil en alleen in sy huisie dood sonder kind of niemand.
KINDERS AL IS JUL OUERS VER, BEL HUL GEREELD. MOET NIE JOU OUER/S ALLEEN LAAT! DIT IS Ñ ONVERGEEFLIKE DAAD. WEES ALTYD LIEF VIR HULLE EN BEWUS VAN HULLE! MOET NOOIT TOELAAT DAT HULLE VAN VERLANGE DOODGAAN!

Address

6 Corne Street
Klerksdorp
2571

Telephone

+27713651770

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oasis of givers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oasis of givers:

Share