Jagersbosch Community Care Centre

Jagersbosch Community Care Centre Jagersbosch The slogan of Service because we care provides the direction for everything.

An organisation that put the needs of the more than 1 000 members first and provide a unique service to enhance their quality of life of the residents of Stilbaai, Melkhoutfontein and Jongensfontein. Anybody in need of services may join the organisation - we do not discriminate on any level against any member of the community

06/09/2026
❀️🐾 JAGERSBOSCH SE VOLGENDE PRAATJIE – JOIN US!🐾❀️Het jy ’n woef, kieter of geveerde dierekind? 🐢🐱🐦Dan is hierdie een vi...
04/09/2026

❀️🐾 JAGERSBOSCH SE VOLGENDE PRAATJIE – JOIN US!🐾❀️

Het jy ’n woef, kieter of geveerde dierekind? 🐢🐱🐦
Dan is hierdie een vir JOU!

Kom luister na Dr. Karla Olivier van Stilbaai Dierekliniek oor:

❀️🐾ALGEMENE VERSORGING VAN ONS DIEREKINDERS❀️🐾
General Care of Our Pet Children

Maar dis nie al nie! 🐾
Ons het ook ’n dierefisioterapeut wat saam gesels oor die welstand en mobiliteit van ons diere, asook
❀️🐾K9 Supercuts met wenke oor haar- en naelversorging. βœ‚οΈπŸ•

🎁 En natuurlik is daar lekker pryse om te wen, asook ’n paar spesiale bederfies en geskenkies vir ons dierekinders – solank die voorraad hou! 🐾❀️

Kom kuier, luister, leer en vier saam met ons die liefde vir ons diere!

🐾❀️ JOIN US! ❀️🐾

πŸŒΈβ˜€οΈ Goeiedag Jagersbosch-vriende! / Good day Jagersbosch friends! πŸ’™πŸ½οΈ Net ’n vriendelike herinnering / Just a friendly r...
04/09/2026

πŸŒΈβ˜€οΈ Goeiedag Jagersbosch-vriende! / Good day Jagersbosch friends! πŸ’™

🍽️ Net ’n vriendelike herinnering / Just a friendly reminder:
Moet asseblief nie vergeet om julle etes vir volgende week te bestel nie! πŸ˜‹

πŸ“… Remember to order your meals for next week!

En onthou ook van ons heerlike bevrore geregte / delicious frozen meals! πŸ₯˜β„️
Perfek om in die vrieskas te hΓͺ vir daardie dae wanneer jy vinnig ’n lekker, tuisgemaakte ete nodig het! πŸ˜πŸ‘Œ

πŸ’™ Bestel jou etes en ondersteun Jagersbosch!
Order your meals and support Jagersbosch! 🌷🍴

🌟 Lekker dag vir almal! / Have a wonderful day! 🌟😊

πŸŒΈβ˜€οΈ Goeiedag Jagersbosch-vriende! / Good day Jagersbosch friends! πŸ’™πŸ½οΈ Net ’n vriendelike herinnering / Just a friendly r...
28/08/2026

πŸŒΈβ˜€οΈ Goeiedag Jagersbosch-vriende! / Good day Jagersbosch friends! πŸ’™

🍽️ Net ’n vriendelike herinnering / Just a friendly reminder:
Moet asseblief nie vergeet om julle etes vir volgende week te bestel nie! πŸ˜‹

πŸ“… Remember to order your meals for next week!

En onthou ook van ons heerlike bevrore geregte / delicious frozen meals! πŸ₯˜β„️
Perfek om in die vrieskas te hΓͺ vir daardie dae wanneer jy vinnig ’n lekker, tuisgemaakte ete nodig het! πŸ˜πŸ‘Œ

πŸ’™ Bestel jou etes en ondersteun Jagersbosch!
Order your meals and support Jagersbosch! 🌷🍴

🌟 Lekker dag vir almal! / Have a wonderful day! 🌟😊

πŸ›’πŸ’™ HET JY AL GESIEN WAT IS NUUT BY DIE WAENHUIS? πŸ’™πŸ›’πŸ‹πŸ₯©πŸŒ­ Vars voorraad, lekker pryse & iets vir elke smaak! πŸ˜‹Kom loer in e...
27/08/2026

πŸ›’πŸ’™ HET JY AL GESIEN WAT IS NUUT BY DIE WAENHUIS? πŸ’™πŸ›’
πŸ‹πŸ₯©πŸŒ­ Vars voorraad, lekker pryse & iets vir elke smaak! πŸ˜‹
Kom loer in en stock up your fridge/freezer met ons heerlike produkte! πŸ›οΈβ€οΈ
πŸ‹ Suurlemoene – slegs R8/kg sakkie
⚠️ Net 6 kg beskikbaar – so wees vinnig!
πŸ₯© Cooked Marinated Flat Rib – R80/kg pak
πŸ”₯ Beskikbaar Vrydag 4 September – perfect for the braai!
πŸ₯© Pork Texan Steak
πŸ’° Verskeie pryse volgens gewig
πŸ” Breakfast Patties – R30 vir 4
🌭 Watty’s Frank – R45/500g
🌭 Smokie Russians – R25 vir 6
🌭 Pork Bangers – R45/500g
❀️ Koop by Die Waenhuis en ondersteun terselfdertyd Jagersbosch en ons gemeenskap!
Every purchase makes a difference. πŸ₯°
πŸ‘‰ Don’t wait until it’s gone – come and grab yours!
πŸ›’ Kom koop lekker! Kom ondersteun plaaslik!
πŸ“ Die Waenhuis, Jagersbosch, Stilbaai
πŸ“ž 028 754 1934 / 064 824 1185
πŸ“§ [email protected]
⏰ Ma–Do: 07:00–15:00
⏰ Vrydag: 07:00–14:00
πŸ’™πŸ’› Jou aankope help ons om ons gemeenskap te ondersteun!
Your purchases help us support our community! πŸ’™πŸ’›

26/08/2026

🎬 MOVIE NIGHT BY DIE WAENHUIS! 🍿πŸ₯€

Kom geniet 'n heerlike aand saam met ons met die klassieke film Chariots of Fire! Bring jou vriende, familie en lekker kuierlus – ons sorg vir die fliek, popcorn en iets lekker om te eet. ☺

πŸ“… Datum: 28 Augustus
⏰ Tyd: 18h00
πŸ“ Venue: Waenhuis

πŸŽ₯ Fliek: R20
🍿πŸ₯€ Fliek, popcorn & koeldrank: R40
πŸ₯§ Mini quiches: R10 elk

Bestel asseblief jou mini quiches teen Donderdag 27 Augustus om 15h00 indien jy dit saam met die fliek wil geniet.

🎟️ Kaartjies is beskikbaar by die kantoor of bespreek jou plek by 028 754 1934.

Kom ontspan, kuier en geniet 'n goeie fliek saam met ons! 🎬🍿✨

Onthou om te bespreek vir Vrydag se fliekaand by die Waenhuis !! Sien uit om saam julle een van die klassieke verhale te...
25/08/2026

Onthou om te bespreek vir Vrydag se fliekaand by die Waenhuis !!

Sien uit om saam julle een van die klassieke verhale te kyk

🎬 MOVIE NIGHT BY DIE WAENHUIS! 🍿πŸ₯€

Kom geniet 'n heerlike aand saam met ons met die klassieke film Chariots of Fire! Bring jou vriende, familie en lekker kuierlus – ons sorg vir die fliek, popcorn en iets lekker om te eet. ☺

πŸ“… Datum: 28 Augustus
⏰ Tyd: 18h00
πŸ“ Venue: Waenhuis

πŸŽ₯ Fliek: R20
🍿πŸ₯€ Fliek, popcorn & koeldrank: R40
πŸ₯§ Mini quiches: R10 elk

Bestel asseblief jou mini quiches teen Donderdag 27 Augustus om 15h00 indien jy dit saam met die fliek wil geniet.

🎟️ Kaartjies is beskikbaar by die kantoor of bespreek jou plek by 028 754 1934.

Kom ontspan, kuier en geniet 'n goeie fliek saam met ons! 🎬🍿✨

Address

Main Road
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27287541934

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagersbosch Community Care Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jagersbosch Community Care Centre:

Share