Baaija vir Biekie - Stilbaai

Baaija vir Biekie - Stilbaai Baaija vir Biekie is the charity shop of Stilbaai's welfare organisation, BADISA. Please support us.

Beplan jy om nuwe beddegoed vir die winter aan te skaf?By Baaija vir Biekie verwelkom ons skenking van goeie gebruikte b...
15/04/2026

Beplan jy om nuwe beddegoed vir die winter aan te skaf?
By Baaija vir Biekie verwelkom ons skenking van goeie gebruikte beddegoed, linne, klerasie en kombuisware wat ons teen uitstekende pryse verkoop.

Baaija vir Biekie is Stilbaai se nie-winsgewende liefdadigheidsorganisasie, Badisa, se winkel en fondse deur verkope word direk in die breër Stilbaai-gemeenskap aangewend.

Kom loer gerus in.
Hier is skatte wat jy nêrens elders kry nie!

Baaija vir Biekie - Stilbaai is geleë naby die Poskantoor en Kliniek in Die Solder-gebou.
Tel: 076 757 8045

Skoolvakansies is vir ons 'n spesiale tyd.⛱️Dit is dán wanneer ons nuwe besoekers in die winkel hier by Baaija vir Bieki...
02/04/2026

Skoolvakansies is vir ons 'n spesiale tyd.⛱️
Dit is dán wanneer ons nuwe besoekers in die winkel hier by Baaija vir Biekie - Stilbaai ontmoet en vriende maak terwyl ons ook die plaaslike inwoners meer gereeld sien aangesien hulle bietjie meer tyd het om by ons te kom inloer.🤗

Ons pak behoorlik voorraad uit sodat almal tog te lekker kan kies en koop.🛒🛍️
Maak seker jy weet wanneer ons oop is - hier is ons ure vir dié Paasnaweek.

Ons wens almal 'n geseënde Paasnaweek en vakansie toe.

Wednesdays is just right for shop, shop, shop especially  where there is always a beautiful bargain. Come & visit soon t...
18/03/2026

Wednesdays is just right for shop, shop, shop especially where there is always a beautiful bargain. Come & visit soon to prevent regrets!
Enquiries 0767578045
Any donations welcome always.
Thank you for your loyal support always.
Look forward to see you 💜🤗

‘𝗩𝗶𝗻𝘁𝗮𝗴𝗲’ 𝗶𝘀 𝗺𝗼𝗱𝗲!En by Baaija vir Biekie kry jy baaaaaija meer as net 'vintage' skatte - jy kry baaaija goeie gebruikte...
12/03/2026

‘𝗩𝗶𝗻𝘁𝗮𝗴𝗲’ 𝗶𝘀 𝗺𝗼𝗱𝗲!
En by Baaija vir Biekie kry jy baaaaaija meer as net 'vintage' skatte - jy kry baaaija goeie gebruikte klere, selfs klere wat nog hul pryskaartjies aan het, teen uitstekende pryse!

🛒Stap in met 'n bietjie geld en stap uit met BAIE inkopies - klere, huisware, speelgoed, beddegoed, dekor en nog baie meer...

Kom maak gerus 'n draai - fondse van jou kopies word weer deur Badisa Stilbaai in die gemeenskap aangewend waar nodig.

Baie dankie vir al die ondersteuning. 🙏

Baaija vir Biekie is die winkel van Stilbaai se welsynsorganisasie, Badisa en fondse wat hier gegenereer word, word in d...
12/03/2026

Baaija vir Biekie is die winkel van Stilbaai se welsynsorganisasie, Badisa en fondse wat hier gegenereer word, word in die breër Stilbaai-gemeenskap aangewend.

BAIE dankie vir al die ondersteuning, hetsy dit in die vorm van aankope, donasies of skenkings is.

Hallo daar al ons getroue ondersteuners, ons is dankbaar om weer eens te kan adverteer,   uit ons gemeenskap na ons geme...
20/02/2026

Hallo daar al ons getroue ondersteuners, ons is dankbaar om weer eens te kan adverteer, uit ons gemeenskap na ons gemeenskap. So heerlike bekosbare liefde♥️ kringloop
Ons opregte dank aan elke skenker, donateur, julle maak als moontlik. Mag julle God s seën ervaar in julle lewens.
Al ons getroue "shoppers", ons sien uit om julle te sien! Kom kyk, ons mis julle.
Enige donasies altyd welkom
Navrae 0767578045

🎉 A big shout out to all our precious customers & faithfull givers! May you experience God's blessings in your life. Thank you for supporting this charity chain, from our community to our community.
We see the joy daily and thank you for your continious support.
Come and browse, we miss you. Any donations most welcome.
Enquiries 0767578045
Have a super weekend ♥️

Geniet 'n heerlike Valentynsdag!
14/02/2026

Geniet 'n heerlike Valentynsdag!

Good morning!Please note that you can get ALL CD'S & DVD'S for FREE Baaija vir Biekie - Stilbaai!Gratis! Verniet! Mahala...
04/02/2026

Good morning!
Please note that you can get ALL CD'S & DVD'S for FREE Baaija vir Biekie - Stilbaai!
Gratis! Verniet! Mahala!
Don't miss out!

See you soon 😉.
*Please note pictures/images for advertising purposes*

Die jaar het omtrent op 'n besige noot vir Baaija vir Biekie afgeskop.Dit is natuurlik omdat ons soveel donasies vir die...
28/01/2026

Die jaar het omtrent op 'n besige noot vir Baaija vir Biekie afgeskop.
Dit is natuurlik omdat ons soveel donasies vir die winkel ontvang het en ons is innig dankbaar daarvoor.

Skenkings van goeie gebruikbare items wat ons kan verkoop, kan by die winkel afgegee word of by Badisa Stilbaai se kantore in Melkboomstraat.

👀Kom loer gerus in en kom kyk wat hier alles is.
Maar maak gou - daar is soveel mooi goedjies en dit vlieg behoorlik van die rakke af!

Ons is elke dag oop van 9:00 tot 16:00 en Saterdae tot 12:00.

Tel: 076 757 8045

Aan die begin van die nuwe jaar wil Baaija vir Biekie - Stilbaai DANKIE sê vir almal se ondersteuning gedurende 2025 en ...
14/01/2026

Aan die begin van die nuwe jaar wil Baaija vir Biekie - Stilbaai DANKIE sê vir almal se ondersteuning gedurende 2025 en ook tydens die vakansieseisoen. 🙏
Ons waardeer elke aankopie en skenking wat Badisa Stilbaai in staat stel om broodnodige liefdadigheidswerk in die gemeenskap te kan verrig.

Ons sien daarna uit om ons rakke weer vol te kry met kwaliteit items wat teen bekostigbare pryse verkoop kan word.
Kom maak gerus 'n draai en kom loer wat beskikbaar is.
Skenkings van goeie gebruikte (of nuwe) items word verwelkom.

Sien jou by Baaija vir Biekie - langs die Stilbaai Kliniek en Pawsitive Pet Store naby die Poskantoor.

Tel: 076 757 8045

Address

Just Off Main Road West Next To The Stilbaai Clinic Near The Post Office
Stilbaai

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baaija vir Biekie - Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share