Die Sinkhuis at Jagersbosch

Die Sinkhuis at Jagersbosch Die Sinkhuis at Jagersbosch is 'n liefdadigheidswinkel wat deel is van die nie-winsgewende organisasie, Jagersbosch Gemeenskapasentrum in Stilbaai.

Die Sinkhuis charity shop accepts donations of all kinds and resells it to the public to generate funds.

๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ข๐™–๐™–๐™  ๐™—๐™ฎ๐™ข๐™š๐™ ๐™–๐™–๐™ง! ๐Ÿ“ฃCheniel en Andries van Die Sinkhuis is hard besig om items bymekaar te maak vir die Wit Olifant tafe...
17/06/2026

๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ข๐™–๐™–๐™  ๐™—๐™ฎ๐™ข๐™š๐™ ๐™–๐™–๐™ง! ๐Ÿ“ฃ

Cheniel en Andries van Die Sinkhuis is hard besig om items bymekaar te maak vir die Wit Olifant tafel vir die Jagersbosch Basaar 2026!

As jy items het wat in jou pad staan en waarvan jy ontslae wil raak - kontak gerus vir Andries - hy sal dit kom haal!๐Ÿฅ‚๐Ÿท๐Ÿฅƒ๐Ÿธ๐Ÿป๐Ÿถ๐Ÿซ—๐Ÿฅ„๐Ÿด๐Ÿฅฃโšฝ๏ธ๐Ÿˆ๐ŸŽง๐ŸŽธ๐Ÿงฉโฐ๐Ÿช๐Ÿชš๐Ÿ”จ๐Ÿ”ง๐Ÿช›๐Ÿชฃ

๐Ÿ“ž078 020 2084

๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ต๐‘ฒ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ ๐‘ท๐‘ถ๐‘ท-๐‘ผ๐‘ท ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ฒ๐‘จ๐‘ต๐‘บ๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น /  ๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ต๐‘ฒ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ ๐‘ท๐‘ถ๐‘ท-๐‘ผ๐‘ท ๐‘ช๐‘จ๐‘ต๐‘ช๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘ซAs gevolg van die gure weerโ˜ƒ๏ธ moet ons ongelukkig die P...
04/06/2026

๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ต๐‘ฒ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ ๐‘ท๐‘ถ๐‘ท-๐‘ผ๐‘ท ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ฒ๐‘จ๐‘ต๐‘บ๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น / ๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ต๐‘ฒ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘บ ๐‘ท๐‘ถ๐‘ท-๐‘ผ๐‘ท ๐‘ช๐‘จ๐‘ต๐‘ช๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘ซ

As gevolg van die gure weerโ˜ƒ๏ธ moet ons ongelukkig die Pop-Up geskeduleer vir Vrydag, 5 Junie kanselleer. Ons sal dit verseker doen wanneer die weer bietjie beter raak!โ˜€๏ธ

Due to the inclement weather โ˜ƒ๏ธwe unfortunately have to cancel the Pop-Up event scheduled for Friday, 5 June. We will most definitely do it when the weather improves!โ˜€๏ธ

Warm bly! / Stay warm.๐Ÿ”ฅ

Die Sinkhuis @ Jagersbosch

๐๐Ž๐-๐๐Ž๐-๐๐Ž๐-๐”๐ ๐’๐‡๐Ž๐!๐ŸฅณOnthou op Vrydag 5 Junie '26 die "Pop-Up Shop" by Die Sinkhuis, Jagersbosch!Winskopies vanaf R1 tot...
02/06/2026

๐๐Ž๐-๐๐Ž๐-๐๐Ž๐-๐”๐ ๐’๐‡๐Ž๐!๐Ÿฅณ

Onthou op Vrydag 5 Junie '26 die "Pop-Up Shop" by Die Sinkhuis, Jagersbosch!

Winskopies vanaf R1 tot R5 op alles wat buite in die tuin uitgestal word, pannekoek vir R8 en Boerewors rolls vir R25. Omtrent 'n feestelikheid!๐Ÿ›๏ธ๐ŸŽˆ๐ŸŽ€๐ŸŽ‰

Kom loer in vanaf 09:00 - 14:00!โฐ

๐๐Ž๐-๐”๐ ๐’๐ก๐จ๐ฉ ๐š๐ญ ๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ!๐ŸฅณKom deel in die pret en plesier op Vrydag 5 Junie 2026 wanneer Die Sinkhuis 'n "Pop-Up Shop...
29/05/2026

๐๐Ž๐-๐”๐ ๐’๐ก๐จ๐ฉ ๐š๐ญ ๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ!๐Ÿฅณ

Kom deel in die pret en plesier op Vrydag 5 Junie 2026 wanneer Die Sinkhuis 'n "Pop-Up Shop" aanbied! En ja, jy lees reg - ALLES wat buitekant die winkel uitgestal word verkoop van R1 tot R5!! ๐ŸคฏJy kan nie eers twee toffies koop vir R5 nie.๐Ÿฌ๐Ÿฌ

Daar gaan ook heerlike varsgebakte pannekoeke๐Ÿฅž wees vir R8 en Boerie rolls๐ŸŒญ met Die Waenhuis se wรชreldbekende smoor vir net R25!

Sien julle dan!

๐™‹๐™ช๐™ž๐™  ๐™œ๐™š๐™—๐™ง๐™ช๐™ž๐™ ๐™ฉ๐™š ๐™œ๐™ค๐™š๐™™๐™š๐™ง๐™š ๐™ฉ๐™š ๐™ ๐™ค๐™ค๐™ฅ ๐™—๐™ฎ ๐˜ฟ๐™ž๐™š ๐™Ž๐™ž๐™ฃ๐™ ๐™๐™ช๐™ž๐™จ ๐™ก๐™ž๐™š๐™›๐™™๐™–๐™™๐™ž๐™œ๐™๐™š๐™ž๐™™๐™จ๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™ ๐™š๐™ก ๐™—๐™ฎ ๐™…๐™–๐™œ๐™š๐™ง๐™จ๐™—๐™ค๐™จ๐™˜๐™! ๐Ÿงข๐Ÿ‘œ๐Ÿ•ฐ๏ธOf jy nou na 'n geskenk ๐ŸŽvir 'n ...
26/05/2026

๐™‹๐™ช๐™ž๐™  ๐™œ๐™š๐™—๐™ง๐™ช๐™ž๐™ ๐™ฉ๐™š ๐™œ๐™ค๐™š๐™™๐™š๐™ง๐™š ๐™ฉ๐™š ๐™ ๐™ค๐™ค๐™ฅ ๐™—๐™ฎ ๐˜ฟ๐™ž๐™š ๐™Ž๐™ž๐™ฃ๐™ ๐™๐™ช๐™ž๐™จ ๐™ก๐™ž๐™š๐™›๐™™๐™–๐™™๐™ž๐™œ๐™๐™š๐™ž๐™™๐™จ๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™ ๐™š๐™ก ๐™—๐™ฎ ๐™…๐™–๐™œ๐™š๐™ง๐™จ๐™—๐™ค๐™จ๐™˜๐™! ๐Ÿงข๐Ÿ‘œ๐Ÿ•ฐ๏ธ

Of jy nou na 'n geskenk ๐ŸŽvir 'n geliefde soek, 'n jas ๐Ÿงฅ of 'n das๐Ÿ‘”, skoene ๐Ÿ‘ vir jou reis of iets vir die kombuis๐Ÿซ• - jy gaan dit hier kry!

Kom loer gerus in by Die Sinkhuis - bring genoeg tyd en sommer 'n vriendin, want hier gaan jy lank talm!

Ons is oop โฐvan Maandae tot Vrydae vanaf 09:00 tot 15:00 en Saterdae vanaf 09:00 tot 13:00.

๐๐š๐ ๐ก๐š๐ข๐ซ ๐๐š๐ฒ?๐Ÿ˜…Come and get yourself a hat or a beanie at Die Sinkhuis !  And while you're there - grab something for the...
21/05/2026

๐๐š๐ ๐ก๐š๐ข๐ซ ๐๐š๐ฒ?๐Ÿ˜…

Come and get yourself a hat or a beanie at Die Sinkhuis ! And while you're there - grab something for the kitchen, bathroom or bedroom too!

At Die Sinkhuis we have something of everything - and the best partโ“ All funds generated goes towards the wonderful services which Jagersbosch Community Care renders to the older generation of Stilbaai, Melkhoutfontein and Jongensfontein! A win-win for everyone!

โฐWe are open:

Mondays to Fridays - 08:00 - 15:00
Saturdays: 08:00 - 13:00

๐Ÿ“Situated at Jagersbosch, 1 Buitekant Street, Stilbaai West.

๐‡๐ž๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐ž๐ฐ๐ž๐ž๐ญโ“ALLE fondse wat gegenereer word by Die Sinkhuis @ Jagersbosch word teruggeploeg in die dienste wat Jagersb...
11/05/2026

๐‡๐ž๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐ž๐ฐ๐ž๐ž๐ญโ“

ALLE fondse wat gegenereer word by Die Sinkhuis @ Jagersbosch word teruggeploeg in die dienste wat Jagersbosch aan meer as 1 200 ouer gemeenskapslede van Melkhoutfontein, Jongensfontein en Stilbaai bied? Hierdie dienste sluit in:

๐Ÿฉบ Gesondheidsdienste
๐Ÿฝ๏ธ Voedseldienste
๐Ÿฆฝ Volwasse dagsorg vir gestremdes
๐Ÿ†˜ 'n 24-uur noodnommer
๐Ÿซ‚ Alzheimers- en Kankerondersteuningsgroepe
๐Ÿ›๏ธ Afslag by soveel as 40 besighede in Stilbaai vir lede van Jagersbosch!
Skakel gerus 028 754 1934 om meer uit te vind oor die dienste wat Jagersbosch alles aanbied en hoe om as lid aan te sluit.

โŒš๏ธ Die Sinkhuis is oop van 09:00 - 15:00 Maandae tot Vrydae en 09:00 tot 13:00 Saterdae.

๐Ÿ“ž 078 020 2084
๐Ÿ“ Buitekantstraat 1, Stilbaai Wes (op die Jagersbosch perseel)

๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ @ ๐‰๐š๐ ๐ž๐ซ๐ฌ๐›๐จ๐ฌ๐œ๐กIets vir almal!Deur jou aankope ondersteun jy die dienste wat Jagersbosch Gemeenskapsorg bied ...
08/05/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ @ ๐‰๐š๐ ๐ž๐ซ๐ฌ๐›๐จ๐ฌ๐œ๐ก

Iets vir almal!

Deur jou aankope ondersteun jy die dienste wat Jagersbosch Gemeenskapsorg bied aan senior inwoners van Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein.

Oop - weeksdae 08:00 - 15:00
Saterdae 09:00 - 13:00

๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐š๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ!๐Ÿ‘€Ons winkelbestuurder, Andries was bedrywig en het vir ons 'n hele klomp nuwe rakke opgesit soda...
04/05/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐’๐ข๐ง๐ค๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐š๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ!๐Ÿ‘€

Ons winkelbestuurder, Andries was bedrywig en het vir ons 'n hele klomp nuwe rakke opgesit sodat ons nog meer en beter kan uitstal! Baie dankie Andries.

Pop into Die Sinkhuis and see our new look! We have clothing, glassware, kitchen ware, linen and more! Your one-stop-charity-shop.๐Ÿงถ๐Ÿงต๐Ÿงฅ๐Ÿฅฟ๐Ÿ‘’๐Ÿท๐Ÿฅƒ๐Ÿด๐Ÿ›๏ธ

โŒšOPENING HOURS:

09:00 - 15:00 Weekdays
09:00 - 13:00 Saturdays

๐Ÿ“ž078 020 2084
๐Ÿ“1 Buitekant Street, Stilbaai Wes (on the Jagersbosch premises)

Address

Stilbaai
Stilbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Sinkhuis at Jagersbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Sinkhuis at Jagersbosch:

Share