30/08/2026
DANKIE, DANKIE, DANKIE! β€οΈπ₯
Wat βn aand! OSBRAAI 2026 het ons harte warm gemaak β en dit was alles te danke aan JOU!
Aan elke persoon wat kaartjies gekoop het, saam met familie en vriende gekuier het, om die vuur gesit het, saam gesing het, die rugby geniet het en eenvoudig deel was van die aand β baie dankie. π«Ά
Ons is ongelooflik dankbaar vir die ondersteuning en vir elkeen wat gehelp het om van Osbraai 2026 βn spesiale aand te maak.
π Vir die vleis.
π₯ Vir die vuur.
πΆ Vir die musiek.
π Vir die rugby.
β€οΈ Maar bowenal β vir die mense.
βn Groot dankie aan almal wat agter die skerms gewerk het, ons kunstenaars en vermaak, ons vennote, ondersteuners en almal wat hul tyd en moeite gegee het.
Sonder julle sou Osbraai nie Osbraai wees nie.
Tot volgende keer! ππ₯
Geloofsruiters β’ Gemeenskap β’ Geloof β’ Vriendskap