31/08/2026
1ste September. Julle, die jaar stap afdraende na die einde van die jaar. Lente maand. Baie het n glimlag, want die winter is so te se verby. Multi Charity wil dankie se vir al ons kliente, wat so getrou ons ondersteun.
Dankie, is n klein woordjie maar dit kom diep uit ons hart uit. Aan my dierbare man, dankie vir jou harde werk, ek waardeer dit baie. Baie dankie aan Lorra ons volenteer, jy is vir ons n engel. Dankie ook aan jou vir wat jy doen. Abba Vader, U is ons Groot Voorsiener, elke dag voorsien U vir ons. Ons het n dankbare hart. Dankie dat U my ook dra. Ek bid vir wysheid, leiding en insig my Heer. Aan almal n besondere mooi September maand vir julle.
Shalom π