VLU Ridderspore

VLU Ridderspore Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VLU Ridderspore, Nonprofit Organization, 10 Homestead laan Homelake, Randfontein.

26/08/2026
Kom Dames laat ons weer help asb.
25/08/2026

Kom Dames laat ons weer help asb.

Kom en geniet die aand saam ons.
23/08/2026

Kom en geniet die aand saam ons.

Knope galore. Met ons maand vergadering wat die 6 Augustus plaas gevind het, het ons bietjie met knope gespeel en probee...
23/08/2026

Knope galore. Met ons maand vergadering wat die 6 Augustus plaas gevind het, het ons bietjie met knope gespeel en probeer om prentjies te maak en versierings te doen op items.

Kom wees kreatief en geniet die aand saam ons.
25/07/2026

Kom wees kreatief en geniet die aand saam ons.

Kom kuier gerus.
01/07/2026

Kom kuier gerus.

Streekvergadering  bygewoon, nuwe artikels bespreek en besluite is geneem op die 24/6/2026. Witwatersrand Dames julle RO...
28/06/2026

Streekvergadering bygewoon, nuwe artikels bespreek en besluite is geneem op die 24/6/2026. Witwatersrand Dames julle ROCK

Dames kom geniet die bak en brou aand saam met ons.
28/06/2026

Dames kom geniet die bak en brou aand saam met ons.

13 Junie was Internasionale breidag gewees. Dames het lekker kom kuier by Bernina met hulle brei en hekel werk. Daar was...
20/06/2026

13 Junie was Internasionale breidag gewees. Dames het lekker kom kuier by Bernina met hulle brei en hekel werk. Daar was twee jong boeties Riekert en Reghardt van Tonder wat ook kom leer het om te brei.

Address

10 Homestead Laan Homelake
Randfontein
1759

Telephone

+27845029211

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Ridderspore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU Ridderspore:

Shortcuts

Share