In Victory Kerk Randfontein

In Victory Kerk Randfontein Diens tyd: 9:00 (kinderklasse: ouderdom 4-11, 9:00)

NUWE REEKS BEGIN🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat d**k, wakker maak en nader aan Jesus trek.🪞 TIENERS: I...
02/09/2026

NUWE REEKS BEGIN

🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat d**k, wakker maak en nader aan Jesus trek.

🪞 TIENERS: IDENTITEIT — Ontdek wie jy is. Wie God sê jy is. En waarvoor Hy jou geroep het.
Moenie hierdie een mis nie. 👀

GeldWat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog...
30/08/2026

Geld

Wat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀

Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog nooit só raakgesien het nie.

Klik op die link en kyk die volledige diens. 🙏🏼

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondag recap 🙌
30/08/2026

Sondag recap 🙌

🚨 THIS IS YOUR SIGN.Moenie Sondag net scroll nie…SHOW UP. 👀🔥Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.Sien jou b...
28/08/2026

🚨 THIS IS YOUR SIGN.

Moenie Sondag net scroll nie…
SHOW UP. 👀🔥

Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.
Sien jou by In Victory Kerk! ⛪️

👀 Jy hoef nie alles uitgefigure te hê nie.Kom net Sondag. Sit. Luister. Ontmoet mense.Miskien is dit presies waar jy moe...
26/08/2026

👀 Jy hoef nie alles uitgefigure te hê nie.
Kom net Sondag. Sit. Luister. Ontmoet mense.
Miskien is dit presies waar jy moet wees. ⛪️❤️

25/08/2026

Warriors 💪 - Manne Konferensie 2026

25/08/2026

🔥 KRUGERSDORP — JOU NUWE BEGIN IS NOU! 🔥

Op 18 September kom duisende mense by Syringa Park bymekaar vir n kragtige aand van hoop, geloof en n nuwe begin! 🙌

📍 Syringa Park at Avianto Estate
🚪 Hekke open 17:00 | Begin 19:00
🪑 Bring jou kampstoel
🎟️ Toegang GRATIS

Registreer NOU👇🏻
jounuwebeginsa.com

24/08/2026

Jesus never promised us an easy life.
But He did promise us victory.

The storm may be real. The battle may be hard. But with Jesus, the ending is never hopeless. 🤍🙏🏻

‼️ GELOOFSHELDE – DEEL 3 ‼️Wat ’n kragtige woord oor om naby God te bly, getrou aan jou roeping te wees en Hom te vertro...
23/08/2026

‼️ GELOOFSHELDE – DEEL 3 ‼️

Wat ’n kragtige woord oor om naby God te bly, getrou aan jou roeping te wees en Hom te vertrou vir die groter prentjie.

Gaan kyk vandag se diens 👇
https://youtu.be/LInieUDD4xs

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Dis meer as net ’n Sondag. ❤️Dis ’n plek waar geloof groei en mense saam stap.Kom wees deel daarvan by In Victory Kerk R...
23/08/2026

Dis meer as net ’n Sondag. ❤️
Dis ’n plek waar geloof groei en mense saam stap.

Kom wees deel daarvan by In Victory Kerk Randfontein — elke Sondag 9:00 sien jou daar! 🙌

Address

102 Langerman Street
Randfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Sunday 09:45 - 10:45

Telephone

+27797208729

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In Victory Kerk Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to In Victory Kerk Randfontein:

Shortcuts

Share