11/02/2025
Ride 4 A Child, Pediatric Care Africa 🫂🏥
Dr Andre en span wat saam met hom die 9 500 km aanpak🏍️
Sondag, 9 Februarie was dit ons voorreg om hulle langs die pad en hulle tot by hul eindpunt in PE te vergesel.
Maandag oggend het hulle weer vertrek 🌎
Wat n voorreg, volgende jaar maak ons weer so 🤗