Innovation for the Blind

Innovation for the Blind To measurably improve quality of life for the visually impaired. A programme of Badisa. Innovation for the Blind is a program of Badisa.

03/06/2026

Kom maak 'n draai by Refresh: Wellness and Barista Hub vandag vir 'n lekker warm koppie koffie en 'n heerlike kerriemaalvleis jaffle.

πŸ“136 Kerk Straat, Worcester
☎️064 808 7418

Jy sal nie spyt wees nie!

So moet 'n Opwipkoffiewinkel mos nou lyk!πŸ˜β˜•οΈVandag is die groot dag van Feedem se opwipkoffiewinkel hier by Innovation f...
29/05/2026

So moet 'n Opwipkoffiewinkel mos nou lyk!πŸ˜β˜•οΈ
Vandag is die groot dag van Feedem se opwipkoffiewinkel hier by Innovation for the Blind. Wat meer wil jy nou hΓͺ? - Heerlike kos, verfrissende drinkgoed, pragtige dekor en 'n lewendige atmosfeer! Maak seker om 'n draai te maak, terwyl die voorraad nog hou!πŸ˜‹
Soos gewoonlik het Feedem hulle alles gegee om hierdie geleentheid 'n sukses te maak.❀️ Ons sΓͺ graag baie dankie aan almal wat deel was van die voorbereiding - dis elke jaar vir ons 'n groot voorreg om deel te wees van die geleentheid.🫢

πŸ“£π’πˆπ„π π‰πŽπ” πŒπŽπ‘π„!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike etes soo...
28/05/2026

πŸ“£π’πˆπ„π π‰πŽπ” πŒπŽπ‘π„!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

πŸ“… Hou die datum oop!Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 202...
28/05/2026

πŸ“… Hou die datum oop!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 2026 plaasvind! πŸŽ‰

Kom geniet ’n heerlike oggend saam met ons vanaf 09:00 by Refresh: Wellness & Barista Hub, 136 Church Street, Worcester.

Daar sal iets vir almal wees – van vars koffie, pannekoek, samoesas en koeke tot boerewors, sosaties en tradisionele nageregte. β˜•πŸ₯ž
Boonop is daar handwerk- en vetplanttafels, en vir die kinders ’n lekker jungle gym om op te speel. 🌿🧸

Merk jou kalender en bring familie en vriende saam!
Ons sien baie uit daarna om die dag saam met julle te geniet. πŸ’›

πŸ“£πƒπˆπ’ π€πŒππ„π‘ π“π˜πƒ!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike etes soo...
25/05/2026

πŸ“£πƒπˆπ’ π€πŒππ„π‘ π“π˜πƒ!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
🍽️Jy kan ook besluit of jy wil aansit vir ete en of jy eerder 'n bestelling wil plaas en slegs kom afhaal op die dag. πŸ₯‘
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

πŸ“£ππŽπ† 𝟏 π–π„π„πŠ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 𝐆𝐀𝐀𝐍!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike ...
22/05/2026

πŸ“£ππŽπ† 𝟏 π–π„π„πŠ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 𝐆𝐀𝐀𝐍!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
🍽️Jy kan ook besluit of jy wil aansit vir ete en of jy eerder 'n bestelling wil plaas en slegs kom afhaal op die dag. πŸ₯‘
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

21/05/2026

Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning tot ons organisasie. Dis vir ons 'n groot voorreg om die dag met julle te kon deel!πŸ’š

21/05/2026

Good swings, great company and meaningful impact.

Our Golf Day in aid of the blind was one for the books. Thank you for every player, sponsor and supporter for helping us drive change!

Baie dankie vir julle deelname en betrokkenheid - dit is altyd 'n voorreg as ANNABeleef deel is van 'n geleentheid. ❀️
21/05/2026

Baie dankie vir julle deelname en betrokkenheid - dit is altyd 'n voorreg as ANNABeleef deel is van 'n geleentheid. ❀️

β›³πŸŒΏ ’n Heerlike dag op die baan ter ondersteuning van Innovation for the Blind se gholfdag!

Baie dankie aan StephnΓ¨ en span vir ’n ongelooflike goed gereΓ«lde dag. Die ANNABeleef-gholfspan praat met groot lof oor die atmosfeer, gasvryheid en die hele ervaring.

Dit was vir ons ’n voorreg om deel te wees van ’n dag wat nie net oor gholf gaan nie, maar ook oor ondersteuning, betrokkenheid en om ’n verskil te maak. πŸ’›

πŸ“ANNABeleef (Ou Tronk) Distilleryweg 2 Worcester
πŸ“ž 0716103232
πŸ“§ [email protected]

Liefde ANNA
BELEEF | INSPIREER | LEEF

Address

132 Church Street
Worcester
6849

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27233472745

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innovation for the Blind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Innovation for the Blind:

Share