30/10/2026
Ons het vandag hierdie projek suksesvol afgehandel! 🦁
’n Groot dankie aan Zelda en Jill vir al die reëlings en harde werk, asook aan elke Lion wat die moeite gedoen het om Braveheart te besoek en deel te wees van hierdie projek.
Saam maak ons ’n verskil in ons gemeenskap.
We Serve! Ons Dien! ❤️💛