The Sprouts Organisation

The Sprouts Organisation The Sprouts Organisation
Providing quality early childhood education & family support in rural Wellington. Empower. Educate.

Home of Spruitjies Speelskool.
📍 Voor-Groenberg | Uplift.

What an incredible fundraiser at Spruitjies Speelskool!A huge thank you to our amazing staff, parents and especially the...
25/08/2026

What an incredible fundraiser at Spruitjies Speelskool!

A huge thank you to our amazing staff, parents and especially the dads who jumped in, lit the fires, braaied and helped make the day such a success.

Fundraisers like these are incredibly important to Spruitjies. Your support helps us cover our everyday running costs and, most importantly, helps us keep our doors open for the children in our community.

Thank you to every person who supported, donated, bought a ticket or lent a helping hand.

‐---‐‐------------------------------------

Wat ’n ongelooflike fondsinsameling by Spruitjies Speelskool!

Baie dankie aan ons wonderlike personeel, ouers en veral die pa’s wat ingespring, vuur gemaak, gebraai en gehelp het om die dag so ’n groot sukses te maak.

Fondsinsamelings soos hierdie is ongelooflik belangrik vir Spruitjies. Julle ondersteuning help met ons daaglikse kostes en, die belangrikste, help ons om ons deure oop te hou vir die kinders in ons gemeenskap.

Dankie aan elke persoon wat ondersteun, geskenk, ’n kaartjie gekoop of ’n helpende hand gegee het.

Want to support Spruitjies? / Wil jy Spruitjies ondersteun?

FNB/RMB
The Sprouts Organisation NPC
Gold Business Account
Account/Rekening: 62925681472
Branch/Takkode: 250655
Reference/Verwysing: Donation + your/jou naam

vroeëkinderontwikkeling supportecd wellington

Full hearts. Full tummies. Full of gratitude. ❀Since February, Pick n Pay Wellington has faithfully donated food to our...
01/08/2026

Full hearts. Full tummies. Full of gratitude. ❀

Since February, Pick n Pay Wellington has faithfully donated food to our school every single week. As this season of giving comes to an end, we simply want to say thank you.

Words cannot fully express the impact your generosity has had on our children. Every meal served has meant a child could learn with a full tummy, a family received a little relief, and our school could direct much-needed funds to other essential needs.

Your kindness has made a difference in ways that go far beyond the plate.
If you feel called to become part of our feeding programme, we would love to hear from you. Every contribution matters. Even one loaf of bread a week can help feed a child and bring hope to a family.

Together, we can continue making sure that no child has to learn on an empty stomach.

Thank you, Pick n Pay Wellington, for walking this journey with us. We are incredibly grateful.

WellingtonCommunity TogetherWeCan

A day our little hearts will remember. đŸ€Today we were reminded that kindness doesn't have to be big to make a big differ...
24/07/2026

A day our little hearts will remember. đŸ€

Today we were reminded that kindness doesn't have to be big to make a big difference.
A heartfelt thank you to Sunfield Home Wellington for once again spending time with our little ones.

A special thank you to Saskia from Lanése Knipe Arbeidsterapie/Occupational Therapy INC and the Sunfield home's team, whose heart for our children continues to bless Spruitjies.

The residents lovingly make teddy bears by hand, and they bring so much joy to our children. It is something truly special.

At The Sprouts Organisation, we believe it takes a village to raise a child. Our village is growing, but we still need many more people, businesses, and organisations to walk this journey with us.

If you would like to get involved, partner with us, volunteer, or support our work in any way, we'd love to hear from you. Together, we can make a lasting difference in the lives of children in our community.

We are incredibly proud of the grandparents, retired community members, and caregivers who recently completed the Inceba...
23/06/2026

We are incredibly proud of the grandparents, retired community members, and caregivers who recently completed the Inceba Trust Book Sharing Programme with Spruitjies Speelskool.

Through sharing stories, asking questions, and spending quality time together, they are helping to build stronger foundations for our children and our community.

If you would like to volunteer at our school, share a skill, read with a child, or simply get involved, we would love to hear from you.

Together, we can make a lasting difference—one story at a time.

Ons Maandag het rof begin.Mense in die NPO-wĂȘreld weet dit is nie altyd maklik om aan te hou nie. Die voordele is altyd ...
22/06/2026

Ons Maandag het rof begin.

Mense in die NPO-wĂȘreld weet dit is nie altyd maklik om aan te hou nie. Die voordele is altyd meer as die nadele, maar vanoggend moet ek eerlik wees – ek het myself gevra: Hoekom?

Ek d**k baie mense vra dieselfde vraag deesdae. Met die ekonomie, die sosiale uitdagings, die gejaag van die lewe en die broosheid daarvan. Die wĂȘreld sĂȘ: Hou jou kring klein. Beskerm jou hart. Moenie te veel gee nie.

Ons het onlangs, nĂĄ 'n jaar se wag, weer water gekry. Ons het ged**k dalk is ons deur 'n moeilike seisoen. Toe word ons drukpomp verlede week gesteel. Vanoggend ontdek ons gesteelde kabels, beskadigde ligte en nog skade.

Hoekom?

En toe herinner God ons weer.

Nie deur groot wonderwerke of dramatiese antwoorde nie, maar deur mense.

Deur personeel wat steeds opdaag met glimlagte. Wat snacks uitdeel, kinders ontvang en lag soos hulle elke dag doen.

Deur kinders wat vanoggend by Spruitjies ingestap het. Klein voetjies wat hardloop om jou te groet. 'n Drukkie van 'n kind wat niks weet van begrotings, diefstal of uitdagings nie, maar net weet dat hierdie plek veilig voel.

Deur boere en vriende wat vra hoe hulle kan help.

Deur Duan van Sani Works wat sommer kom kyk en help regmaak.

Deur mense wat aanhou bid, ondersteun en saam dra wanneer dinge swaar raak.

God herinner ons dat Spruitjies nog nooit oor geboue, pompe, kabels of geld gegaan het nie.

Dit gaan oor mense.

Dit gaan oor die een kind wat vandag veilig voel.

Die een mamma wat weet haar kind word liefgehĂȘ.

Die een personeellid wat elke dag opdaag omdat hulle glo hierdie werk maak saak.

Die een gemeenskap wat steeds wys dat die "village" nie net 'n mooi idee is nie – dit is steeds hier. Dit is steeds kosbaar. Dit is steeds tasbaar.

Ja, vandag was moeilik.

Maar ons roeping het nie verander nie.

Wanneer die "hoekom" hard praat, herinner God ons weer aan die "waarvoor".

En daarvoor is dit steeds die moeite werd.

God bly so goed en getrou!

Giraffe House uitstappieWat ’n ongelooflike spesiale dag vir ons Spruitjies kinders!Van kameelperde kyk, tot slange van ...
22/05/2026

Giraffe House uitstappie

Wat ’n ongelooflike spesiale dag vir ons Spruitjies kinders!
Van kameelperde kyk, tot slange van naby sien en sommer net die avontuur van ’n uitstappie saam beleef — hierdie ervarings beteken só baie vir klein mensies.

Ons kinders leer nie net binne vier mure nie
 hulle leer deur te ontdek, te sien, te voel, te vra en die wĂȘreld om hulle te ervaar. En vir baie van ons kinders is sulke uitstappies ’n groot en baie besondere geleentheid.

Baie dankie aan elkeen wat help moontlik maak dat ons kinders kan uitkom, ontdek en herinneringe bou. Ons harte is vol dankbaarheid.

(En sommer net vinnig
 sign of life 😅 Ons is stil hier aanlyn, maar tussen wind en weer werk, groei, speel en leer ons hard agter die skerms.)

Kyk wie het vandag vir ons kom kuier?! 💚Bhuki het kom groet en sommer groot vreugde saamgebring by Spruitjies Speelskool...
15/04/2026

Kyk wie het vandag vir ons kom kuier?! 💚

Bhuki het kom groet en sommer groot vreugde saamgebring by Spruitjies Speelskool! Ons maatjies was só opgewonde – laggies, ogies wat blink en storietyd wat net nóg meer spesiaal gevoel het.

’n Groot dankie aan Wyksvlei Biblioteek vir julle ongelooflike liefde en toewyding. Julle weeklikse Woensdag boekie-lees en kuiertjies maak ’n werklike verskil in ons kinders se lewens.

Dis nie net stories nie – dis verbeelding wat groei, taal wat ontwikkel en ’n liefde vir lees wat geplant word.
Ons maatjies ken al vir tannie Abigail so goed, en hulle is absoluut mal oor haar – amper net so lief soos vir die boekies self! 📚

Sulke oomblikke herinner ons weer: dit vat ’n dorp om ’n kind groot te maak. En ons is so dankbaar vir elke persoon en organisasie wat saam met ons bou.


❀

Address

Wellington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Sprouts Organisation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to The Sprouts Organisation:

Shortcuts

Share