Wellington Lions Club 410W

Wellington Lions Club 410W This is a page dedicated to the Wellington Lions Club in Wellington, South Africa.

A lovely evening at Fyngoud Old Age Home playing bingo and sharing laughs 🥰 Our club regularly hosts bingo nights here t...
20/02/2026

A lovely evening at Fyngoud Old Age Home playing bingo and sharing laughs 🥰 Our club regularly hosts bingo nights here to spread cheer, with special thanks to Lion Anne.

'n Lieflike aand by Fyngoud ACVV Huis vir Bejaardes gevul met pret en plesier! Ons klub hou gereelde bingoaande hier, met spesiale dank aan Lion Anne.

Only 9 tickets left!Slegs 9 kaartjies oor!
18/02/2026

Only 9 tickets left!

Slegs 9 kaartjies oor!

Skenking van noodsaaklike tafel aan Huis Andrew Murray.
12/12/2025

Skenking van noodsaaklike tafel aan Huis Andrew Murray.

🐶A donation of food for our furry friends over at Wellington SPCA.🐱Skenking van kos aan vierpotiges by plaaslike DBV.
12/12/2025

🐶A donation of food for our furry friends over at Wellington SPCA.🐱

Skenking van kos aan vierpotiges by plaaslike DBV.

AJ Buckle 13 jarige van Hugo Rust Laerskool het n meriete sertifikaat ontvang vir sy skepping   van sy peace poster wat ...
11/12/2025

AJ Buckle 13 jarige van Hugo Rust Laerskool het n meriete sertifikaat ontvang vir sy skepping van sy peace poster wat internasionaal deur die Lion klubs ondersteun word.Die tema was " Together as one.Die klub het aan hom n donasie oorhandig.

Die klub se jaarlikse gesogde hoenderbraai het vandag  gesorg dat 300 persone vanaand n smaaklike ete kon nuttig.Baie da...
24/10/2025

Die klub se jaarlikse gesogde hoenderbraai het vandag gesorg dat 300 persone vanaand n smaaklike ete kon nuttig.
Baie dankie vir jul ondersteuning wat ons noodsaaklike fondsinsameling "geboost" het.

20/10/2025

Derbie Dash fietsren

Die klub het op 18 Oktober 2025 weer as marshals by die  Derbie Dash fietsren diens gedoen.
20/10/2025

Die klub het op 18 Oktober 2025 weer as marshals by die Derbie Dash fietsren diens gedoen.

Verskeie volwassenis en veral kinders is die afgelope week van n maaltyd voorsien danksy die Lions se aankope van voesel
17/10/2025

Verskeie volwassenis en veral kinders is die afgelope week van n maaltyd voorsien danksy die Lions se aankope van voesel

Die klub het op 23 September n boomplantdag gehou as deel van omgewingsbewaring wat een van die Lions se doelwitte is.DM...
03/10/2025

Die klub het op 23 September n boomplantdag gehou as deel van omgewingsbewaring wat een van die Lions se doelwitte is.
DM het aan die klub n perseel toegeken waar 10 plataanbome geplant is.Die bome was n skenking deur Just Trees n kwekery in die omgewing.
Ons visie is dat die bome in die toekoms sal bydra tot die vergroening van die omgewingg

Address

Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Lions Club 410W posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share