21/09/2026
Goeiedag VCSV-onderwysers πΏ
Hier is βn goeie geleentheid, veral so teen die einde van die jaar, om deel te wees van βn aanlyn Zoom-sessie.
Kom sit gerus net in, neem βn bietjie asem, luister en neem in. Jy hoef niks voor te berei of te doen nie β dit is bloot βn geleentheid om saam te wees, iets te ontvang en dalk nuwe moed en perspektief te kry vir die laaste paar maande van die jaar.
Ons sien uit daarna om julle daar te hΓͺ! π±