Stellumthombo

Call Directions Website Contact the organization

Stellumthombo Find out more about us, and how you can contribute, by completing this form: https://forms.gle/mUorZ

2027, ons is REG vir jou!Ons span het  saamgesit om groot te droom en te beplan  vir 2027. Daar is soveel opwindende din...
14/10/2026

2027, ons is REG vir jou!
Ons span het saamgesit om groot te droom en te beplan vir 2027. Daar is soveel opwindende dinge op pad. Ons kan nie wag om dit met julle te deel nie!
Hou ons sosiale media dop, die beste lê nog voor.

08/10/2026
Ons wil graag alle ons leerders, opvoeders, hoofde en ouers die beste toewens vir die 4de kwartaal. Hierdie laaste kwart...
06/10/2026

Ons wil graag alle ons leerders, opvoeders, hoofde en ouers die beste toewens vir die 4de kwartaal.
Hierdie laaste kwartaal van die jaar bring sy eie uitdagings , maar ook die geleentheid om die vrugte van 'n jaar se harde werk te pluk. Mag hierdie termyn propvol fokus, sukses en konneksie wees.

Gelukkige Wêreldonderwysersdag! Vandag vier ons júlle; ons wonderlike opvoeders. Dankie vir julle onvoorwaardelike toewy...
05/10/2026

Gelukkige Wêreldonderwysersdag!
Vandag vier ons júlle; ons wonderlike opvoeders. Dankie vir julle onvoorwaardelike toewyding, julle geduld, die omgee waarmee julle elke klas binnestap, en die liefde waarmee julle die toekoms vorm.
Julle doen soveel meer as net onderrig gee; julle inspireer, ondersteun en verander lewens elke enkele dag. Ons waardeer julle!

So lekker om saam Aitsa Aftercare te werk om graad R en graad 1 leerders in Kylemore se geletterdheidvaardighede te help...
05/10/2026

So lekker om saam Aitsa Aftercare te werk om graad R en graad 1 leerders in Kylemore se geletterdheidvaardighede te help ontwikkel dat hulle met begrip kan lees

21/09/2026

En so kom die derde kwartaal ook tot ń einde. Hierdie kwartaal was propvol pret en saam leer. Van uitstappies tot saam speel en lees by die skool. Ons is trots op ons leerders en ons sien baie uit na die vierde kwartaal. ⭐️⭐️

Address

39 Ryneveld Street
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:15 - 13:00
Tuesday 08:15 - 13:00
Wednesday 08:15 - 13:00
Thursday 08:15 - 13:00
Friday 08:15 - 13:00

Telephone

+27218833458

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellumthombo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Stellumthombo:

Shortcuts

Share