Paarl Boys' High Old Boys Union

Paarl Boys' High Old Boys Union Die Oud-Studente Unie (OSU) erken die behoefte van oud-studente om in voeling te bly met hul alma mater Paarl Boishaai.

26/06/2026

Die skool se orkes is 100 jaar oud en hulle soek die oudste lewende lid van die skoolorkes!

We would love our Old Boys in the UK to support the teams.  It would be a fantastic opportunity for the boys te feel the...
25/06/2026

We would love our Old Boys in the UK to support the teams. It would be a fantastic opportunity for the boys te feel the support of the school's legacy, and for you to connect with old friends and share some stories. They will be playing at several venues and we invite you to come down, watch some cricket and catch up with the team. ๐Ÿ๐Ÿ

Oudstudent Derek Clift (MX 1984), wynmaker van Mason's Winery en gaste gesels gesellig oor landbou in Plaaspraatjies, La...
23/06/2026

Oudstudent Derek Clift (MX 1984), wynmaker van Mason's Winery en gaste gesels gesellig oor landbou in Plaaspraatjies, Landbouweekblad se nuwe vodcast-reeks.

In die tweede episode van Landbouweekblad se nuwe vodcast-reeks, Plaaspraatjies, deel die manne hul insig in die landbou en die stand van die tafeldruifbedryf. Hulle vertel egter ook staaltjies wat jou terug neem na โ€™n tyd toe landbousake anders gelyk het en natuurlik word rugbystories uitgeruil.

Super proud of Old Boy Rowan Mclachlan (MX 2009)! He has been appointed as Boland Hockey U18A assistant coach ๐Ÿ’.
22/06/2026

Super proud of Old Boy Rowan Mclachlan (MX 2009)! He has been appointed as Boland Hockey U18A assistant coach ๐Ÿ’.

Ons het met hartseer verneem van die heengaan van Frikkie van Zyl (MX 1983).  Ons innige meegevoel aan sy famile en vrie...
22/06/2026

Ons het met hartseer verneem van die heengaan van Frikkie van Zyl (MX 1983). Ons innige meegevoel aan sy famile en vriende. Ons dra julle in ons gedagtes in hierdie besonder moeilike tyd.

Tandem Fit Arbor Surculus.

Baie geluk Roux Steenkamp (MX 2011)!  Hy het die Sir Ian Hamilton trofee gewen en ook deurgedring na die semi-finaal van...
21/06/2026

Baie geluk Roux Steenkamp (MX 2011)! Hy het die Sir Ian Hamilton trofee gewen en ook deurgedring na die semi-finaal van die "Gross Match Play" kompetisie. Welgedaan!

Ons het met hartseer verneem van die heengaan van Len Grobbelaar (MX 1987).  Ons harte gaan in liefde uit na sy gesin, f...
21/06/2026

Ons het met hartseer verneem van die heengaan van Len Grobbelaar (MX 1987). Ons harte gaan in liefde uit na sy gesin, familie en vriende in hierdie hartseer tyd.

Tandem Fit Arbor Surculus.

Ons innige simpatie en meegevoel aan die familie, vriende en klasmaats met die heengaan van Jacques Snyman (MX 1984).  O...
19/06/2026

Ons innige simpatie en meegevoel aan die familie, vriende en klasmaats met die heengaan van Jacques Snyman (MX 1984). Ons d**k aan almal in hierdie hartseer tyd.

Tandem Fit Arbor Surculus.

18/06/2026

๐—”๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ ๐—ป๐—ผ๐˜‚ ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฅ๐—ต๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ๐˜€-๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜€

HJS-oudleerders tussen die ouderdomme van 18 en 24 jaar word genooi om aansoek te doen vir die gesogte Rhodes-beurs. Dit is een van die wรชreld se bekendste internasionale studiebeurse.

Die beurs bied aan uitstaande jong leiers van die Wynlanddistrik die geleentheid om nagraadse studies aan die wรชreldbekende Oxford Universiteit te voltooi.

Beurshouers word deel van โ€™n wรชreldwye netwerk van akademiese, professionele en gemeenskapsleiers.

Address

Berlijn, Hoofstraat 232
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27218726649

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paarl Boys' High Old Boys Union posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Paarl Boys' High Old Boys Union:

Share