Vryburger Omgeemense van George

Call Directions Website Contact the organization

Vryburger Omgeemense van George Vryburger Omgeemense dien met vreugde in George, Wes-Kaap
Vir saal verhurings kontak 076 272 0090 Vryburger Omgeemense dien met vreugde in hulle gemeenskap.

Die lede van die korps samel fondse in deur wins projekte aan te bied waarvan die fondse weer uitgedeel word aan minderbevoorregtes. Die omgeemense se nasionale fokus is Kos vir Kinders, Tamaabraai en Woordbediening. Besoek gerus www.vryburgers.co.za vir meer inligting.

𝐖𝐀𝐓 𝐃𝐎𝐄𝐍 𝐕𝐑𝐘𝐁𝐔𝐑𝐆𝐄𝐑 𝐎𝐌𝐆𝐄𝐄 𝐌𝐄𝐍𝐒𝐄 𝐄𝐈𝐍𝐓𝐋𝐈𝐊?Dit lyk nie in elke dorp dieselfde nie.Soms is dit kos vir ’n kind. Soms ’n besoe...
31/10/2026

𝐖𝐀𝐓 𝐃𝐎𝐄𝐍 𝐕𝐑𝐘𝐁𝐔𝐑𝐆𝐄𝐑 𝐎𝐌𝐆𝐄𝐄 𝐌𝐄𝐍𝐒𝐄 𝐄𝐈𝐍𝐓𝐋𝐈𝐊?

Dit lyk nie in elke dorp dieselfde nie.

Soms is dit kos vir ’n kind. Soms ’n besoek aan iemand wat alleen is. Soms ’n sigtoets, ’n Bybel, ’n kombers, vervoer of net iemand wat bereid is om op te daag.

Dit is juis wat Vryburger Omgeemense se werk besonders maak: plaaslike mense wat plaaslike behoeftes raaksien en besluit om iets te doen.

In ons jongste blog kyk ons na die verskillende maniere waarop Vryburger Omgeemense gemeenskappe dien en hoe jy self betrokke kan raak.

Lees die volledige blog hier:
https://vryburgers.co.za/2026/10/30/wat-doen-vryburger-omgee-mense-eintlik/

WAT DOEN VRYBURGER OMGEE MENSE EINTLIK? Leave a Comment / Uncategorised / By JVDVryburgers Die behoefte lyk nie in elke dorp dieselfde nie. Daarom lyk omgee ook nie oral dieselfde nie. Wanneer mense aan gemeenskapswerk dink, dink hulle dikwels eerste aan kos, klere of geld. Maar omgee is veel groter...

24 Oktober 2026 - LoerieFees Potjiekos Kompetisie🥘🔥👨‍🍳📌Wel gedaan aan elke inskrywing👏  en veels geluk aan die wen pot🥇....
25/10/2026

24 Oktober 2026 - LoerieFees Potjiekos Kompetisie🥘🔥👨‍🍳

📌Wel gedaan aan elke inskrywing👏 en veels geluk aan die wen pot🥇.

📌Dankie aan Mnr Sas Du Plessis en die span by Laerskool George-Suid vir julle gasvryheid.

📌Dankie aan ons borge Safari Braai Products en aan elke persoon wat ons ondersteun. Julle🫵 is die rede vir ons bestaan!

📌Woordverspreiding is nou ekstra lekker vir almal…..😬🍔🤩.📌C.H.O.M.P Christus_Help_Ons_Met_Probleme📌Ons opregte dank aan B...
22/10/2026

📌Woordverspreiding is nou ekstra lekker vir almal…..😬🍔🤩.

📌C.H.O.M.P Christus_Help_Ons_Met_Probleme

📌Ons opregte dank aan Burger King vir die borgskap om ons voorlopers met te bederf.

Laerskool George-Suid
Vryburger Omgeemense van Suid Afrika
Safari Braai Products

18 Oktober 2026👉Dien met Vreugde.📌Die   van George ondersteun met 124 maaltye en gebed vir George se hawelose gemeenskap...
19/10/2026

18 Oktober 2026

👉Dien met Vreugde.

📌Die van George ondersteun met 124 maaltye en gebed vir George se hawelose gemeenskap💙💛.

📌Dankie aan Pick n Pay PreCap vir julle ondersteuning!

Cremhog - George's Homeless People
Pick 'n Pay Family Supermarket George

𝐄𝐋𝐊𝐄 𝐕𝐑𝐘𝐖𝐈𝐋𝐋𝐈𝐆𝐄𝐑 𝐇𝐄𝐓 ’𝐍 𝐑𝐄𝐃𝐄 𝐖𝐀𝐀𝐑𝐎𝐌 𝐇𝐘 𝐎𝐅 𝐒𝐘 𝐁𝐄𝐆𝐈𝐍 𝐇𝐄𝐓.📌Party mense sluit aan omdat hulle ’n behoefte in hul gemeenskap ...
10/10/2026

𝐄𝐋𝐊𝐄 𝐕𝐑𝐘𝐖𝐈𝐋𝐋𝐈𝐆𝐄𝐑 𝐇𝐄𝐓 ’𝐍 𝐑𝐄𝐃𝐄 𝐖𝐀𝐀𝐑𝐎𝐌 𝐇𝐘 𝐎𝐅 𝐒𝐘 𝐁𝐄𝐆𝐈𝐍 𝐇𝐄𝐓.

📌Party mense sluit aan omdat hulle ’n behoefte in hul gemeenskap raakgesien het. Ander omdat iemand hulle genooi het om saam te help. Vir sommige was dit een spesifieke oomblik wat hulle laat besef het: Ek wil deel hiervan wees.

Maar elke korpslid het sy of haar eie storie.

Vandag wil ons graag van júlle hoor.

Korpslede, hoekom het jy by Vryburger Omgeemense aangesluit?

Wat het jou laat besluit om jou tyd, energie en hande beskikbaar te stel?

Deel jou rede in die kommentaar. Jou storie is dalk presies wat iemand anders nodig het om ook die eerste tree te gee.

📌Jy moet lekker verjaar Human…🥳🍰🍾📌Dankie dat jy🫵 elke dag ‘n verskil maak in die   wat jy doen🙏🏆
01/10/2026

📌Jy moet lekker verjaar Human…🥳🍰🍾

📌Dankie dat jy🫵 elke dag ‘n verskil maak in die wat jy doen🙏🏆

👉Omgee in⚙️💪aksie!👉Hoekom ons doen wat ons doen?📌 Matteus 25:45 - “Dan sal Hy hulle antwoord: ‘Ek verseker julle, as jul...
20/09/2026

👉Omgee in⚙️💪aksie!

👉Hoekom ons doen wat ons doen?
📌 Matteus 25:45 - “Dan sal Hy hulle antwoord: ‘Ek verseker julle, as julle versuim het om een van die eenvoudigstes van my broers of susters te help, het julle versuim om Mý te help.’”

👉Vandag kon ons weer hande te vat met en 120 etes bedien aan die hawelose gemeenskap van George, terwyl ons ook luister na ‘n pragtige Sondag oggend boodskap📖❤️‍🔥🙌.

📌Kontak ons gerus indien u betrokke wil word by ons of ons wil ondersteun🤝🤝🤝
📌[email protected]

📌Basjan sê:👉Dit voel soos oukersaand🎁 op Hartenbos😅….net soveel lekkerder😎🥳😬!👉Ons STUURMAN verjaar 🍻🕺🏼🔥🎶🍾👯🥇‼️Veels geluk...
18/09/2026

📌Basjan sê:

👉Dit voel soos oukersaand🎁 op Hartenbos😅….net soveel lekkerder😎🥳😬!

👉Ons STUURMAN verjaar 🍻🕺🏼🔥🎶🍾👯🥇‼️

Veels geluk 👏👏

Basjan sê😎:📌Dis altyd lekker as Oud-Vryburgers bietjie kom kuier by ‘n korps vergadering🍻.📌Dankie vir die besoek  🙏 en d...
10/09/2026

Basjan sê😎:

📌Dis altyd lekker as Oud-Vryburgers bietjie kom kuier by ‘n korps vergadering🍻.

📌Dankie vir die besoek 🙏 en dankie dat jy steeds die Omgeemense van George getrou ondersteun!

📌Jammer jy kon na deuglike soektog steeds nie jou naam op daardie trofee vind nie🤪😬🏆.

Address

George

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryburger Omgeemense van George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vryburger Omgeemense van George:

Shortcuts

Share

Nearby non profit organizations