01/09/2026
Geseënde Lentedag aan almal! ❤️🩷🧡💛💚💙🩵💜 met die aanbreek van 'n nuwe seisoen, vier ons God se getrouheid en voorsiening. As ons rondom ons kyk, wààr in die natuur sien en hoor jy God se stem?
Mag die veelkleurige genade van God se liefde vandag, en elke dag oor jou skyn.🌈