Feed The Future

Feed The Future Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Feed The Future, Nonprofit Organization, Merriman Street, George South.

๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ ๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ ๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ๐—•๐—ฒ๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ and Feed The Future  ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐˜†๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฝ in raising funds for the most ...
01/09/2026

๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ ๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ ๐—”๐—จ๐—–๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ง๐—œ๐— ๐—˜โ€ผ๏ธ

๐—•๐—ฒ๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ and Feed The Future ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐˜†๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฝ in raising funds for the most vulnerable in our community.

This beautiful ostrich leather handbag is up for grabs!

๐—ง๐—ผ ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฝ, ๐˜†๐—ผ๐˜‚ ๐—ฐ๐—ฎ๐—ป:

๐—Ÿ๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐Ÿ‘ ๐—ฆ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ โ†ช๏ธ ๐—•๐—œ๐—— ๐Ÿ’ต

The Keller portfolio, exclusive range of ostrich leather products, reflects the finest craftsmanship, timeless luxury, proudly crafted with a legacy that spans generations. This gorgeous handbag is valued at R8800.

Place your ๐—ฏ๐—ถ๐—ฑ ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ฐ๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜€ or contact Marina Brink @ 082 430 8102 if you prefer a silent bid.

Closing date for bids is ๐—ง๐—ต๐˜‚๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐˜†, ๐Ÿฏ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ @ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ:๐Ÿฌ๐Ÿฌ

This is your chance to own this beauty and help out in the process.
๐—š๐—ผ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—ถ๐˜!!

Windbreakers, shoes and socksโ€ฆ and a little truck to carry it all! ๐ŸššWe had to get a small lorry just to transport everyt...
24/06/2026

Windbreakers, shoes and socksโ€ฆ and a little truck to carry it all! ๐Ÿšš
We had to get a small lorry just to transport everything. Louise Lategan and The Chosen Oneโ€™s team from Nedbank Commercial truly went all outโ€”purchasing shoes, socks, windbreakers and stationery to the value of R40,000 so that Kretzenshoop Primary School has supplies on hand to give to children as needed.
There are so many learners at the school who come from underprivileged homes. The photos say it allโ€”their joy is absolutely priceless. And the truth is, no child can learn without basic stationery.
We are incredibly grateful to Nedbank Commercial and The Chosen Oneโ€™s team. Being warm and having shoes on their feet is essential for these children, and having a book and pen to learn with is equally important.
Thank you for the meaningful difference youโ€™ve made in these childrenโ€™s lives. ๐Ÿ’™

โ€™n Dag vol Seรซn in George! ๐Ÿ’›๐ŸŒฟ  ekerk  kom kuier.22 Junie het uiteindelik aangebreek na โ€™n lang wagtyd en groot opgewonde...
23/06/2026

โ€™n Dag vol Seรซn in George! ๐Ÿ’›๐ŸŒฟ ekerk kom kuier.

22 Junie het uiteindelik aangebreek na โ€™n lang wagtyd en groot opgewondenheid oor ons vriende van ekerk se besoek aan George. Ons het uitgesien daarna om hulle by ons projekte te verwelkom โ€“ projekte wat hulle nie net finansieel nie, maar ook met liefde en omgee ondersteun.

Hierdie jaar het Marietjie Joubert vir Willie en Liz saamgebring, en ons het sommer drie keer so bederf gevoel!

Ons dag het vroeg begin by Kretzenshoop Laerskool waar byna 100 Graad R-leerders geluister het na โ€™n kosbare boodskap van Marietjie oor vriendskap โ€“ wie jou beste maatjie is, en dat ons altyd ook โ€™n ander Maatjie het: Liewe Jesus. ๐Ÿ’•
Na die boodskap het elke kind โ€™n warm hempie ontvang โ€“ met soveel liefde gemaak deur Lida Grove en haar helpers van daar naby Umtata. Elke hempie uniek, in die mooiste kleureโ€ฆ en die grootste pret was dat elke kind sy of haar eie een kon kies!
Daarna was daar lekker bederf โ€“ NikNaks en fizzers, uitgedeel deur tannie Marietjie en tannie Liz. Die kinders het ons ook โ€™n splinternuwe manier gewys om te sรช dit gaan โ€œBAIE GOEDโ€! ๐Ÿ˜„

In die kombuis het ons saam โ€™n koppie rooibostee geniet, en soos net Marietjie kan doen, het sy dadelik vir die personeel gevra wat hulle nodig het โ€“ en voorwaar, dit is nog dieselfde dag afgelewer.
Baie dankie ekerk!

Ons volgende stop was Bethesda, waar dieselfde liefdevolle boodskap gedeel is met die Milestones-groep. Hulle het ook hempies ontvang, saam met iets lekkers om te eet.
Elsabe se ongelooflike, fyn handwerk โ€“ filtstories en poppies โ€“ het almal se harte geraak en gaan beslis โ€™n groot verskil in die klaskamers maak.
Daarna het ons deur die hospice gestap โ€“ waar die siek mense en diรฉ wat herstel, besoek is. Aan elkeen is iets lekkers uitgedeel en daar is saam gebid. Stil oomblikkeโ€ฆ vol hoop en liefde.

๐Ÿ’› Julle word ongelooflik waardeer. Julle is werklik spesiaal vir ons.

En die โ€œmoral of the storyโ€?
Ons moet gee en doen
Nรก so โ€™n dag besef jy weer: Tel jou seรซninge, een vir een
Want ons almal het iets om te geeโ€ฆ
Nee, nie net iets nie โ€“ baie, sommer verskriklik baie!
โœจ En iewersโ€ฆ sing die Engele in die Hemele โœจ

11/06/2026

Kretzenshoop Laerskool saam met die Yeboneers maak โ€˜n verskil! ๐ŸŒŸ
Ons het met groot opgewondenheid kos vir kinders gepak om saam huis toe te neem vir die Junievakansie. ๐Ÿ™Œ
โœจ Elke sakkie bevat 6 etes
โœจ โ€˜n Ongelooflike 2000 pakkies is gepak!
Dit is gedoen in vrolike luim โ€“ met โ€˜n koeldrank en โ€˜n hotdog in die hand, en baie laggie langs die pad. ๐ŸŒญ๐Ÿฅค
Saam met dit het ons ook โ€˜n spesiale aflewering gedoen van skoene, windbreakers, sokkies en skryfbehoeftes โ€“ met dank aan Nedbank Commercial vir hul ruim bydrae. ๐Ÿ’š
Die kos wat gepak is, is alles geskenk deur Soft Landings, en ons is ongelooflik dankbaar vir hul ruim hart en ondersteuning.
Om goed te doen is lekker. Dit plaas jou op โ€˜n goeie plek, maak jou hart lig, jou siel warm en sit glimlagte op klein gesiggies. ๐Ÿ˜Š
๐Ÿ’ซ In a world where you can be anythingโ€ฆ be kind.

https://youtu.be/czeER8Yuyd4?si=p2gMaVPl9R5QHtlk
14/05/2026

https://youtu.be/czeER8Yuyd4?si=p2gMaVPl9R5QHtlk

Welkom by ๐—ฒ๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ ๐—ก๐—ผ๐—ผ๐—ฑ - ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฆ๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ In hierdie episode gesels ons met ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ฎ ๐—•๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ธ van ๐—™๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ ๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—™๐˜‚๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ, 'n organisa...

Wat is dankbaarheid?Dit is wanneer groot instansies soos Nedbank Commercial George besluit om โ€™n verskil te maak โ€“ nie n...
23/04/2026

Wat is dankbaarheid?
Dit is wanneer groot instansies soos Nedbank Commercial George besluit om โ€™n verskil te maak โ€“ nie net deur hul ruimtes te vernuwe nie, maar deur hul meubels te skenk aan โ€™n plek soos Kretzenshoop Laerskool.
Die impak was onmiddellik sigbaar: nuwe leers en houers vir boeke, pragtige kaste, tafeltjies en nog soveel meer. Op โ€™n snikhete dag het kinders gehelp om af te laai en rond te ry, en die opgewondenheid in die klaskamers was tasbaar toe die nuwe meubels hul plek inneem.
Selfs die personeelkamer het โ€™n vars aansig gekry met amper nuwe wit tafeltjies โ€“ en toe kom Ekerk tot ons redding met die skenking van 40 stoele.
โ€™n Spesiale woord van dank aan Louise Lategan wat al die reรซlings getref het. Ons harte is vol waardering.
En tog, te midde van al hierdie geskenke, besef ek hoe dikwels ek โ€™n eenvoudige kas as vanselfsprekend aanvaar. Dankbaarheid herinner ons om stil te staan en te waardeer โ€“ nie net die groot gebare nie, maar ook die klein dinge wat ons daagliks omring.
Dankie Nedbank Commercial vir die meubels. Dankie Ekerk vir die stoele. Ons waardeer julle opreg.

Address

Merriman Street
George South
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Feed The Future posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share