03/09/2026
πΈ Vanoggend het twee van ons Carpe Diem-leerders ons dag sommer ekstra spesiaal gemaak. πΈ
Hulle het hierdie pragtige geskenkies vir ons gebring, en ek kan eerlik sΓͺβ¦ dit het my hart geraak. π₯Ήβ€οΈ
Soms besef βn mens nie hoe groot βn klein gebaar kan wees nie. Dit is nie net die geskenkie nie, maar die liefde, omgee en gedagte daaragter wat dit so besonders maak.
Carpies inspireer my steeds elke dag. Hulle leer my om die klein dinge raak te sien, om dankbaar te wees en om altyd met βn oop hart te gee. π·
Baie, baie dankie vir hierdie spesiale verrassing. Julle het beslis my dag beter gemaak! β€οΈ
Dit is βn voorreg om deel te wees van julle pad. π«Άπ»
Carpe Diem is soveel meer as net βn skool dit is mense, harte en oomblikke wat βn mens nooit vergeet nie. ππ
Soms besef βn mens nie hoe groot βn klein gebaar kan wees nie. Dit is nie net die geskenkie nie, maar die liefde, omgee en gedagte daaragter wat dit so besonders maak.π·
Dit is βn voorreg om deel te wees van julle pad. π«Άπ»