22/06/2026
Ons is geseen met rystoele, commodes en walkers wt ons weer kan gebruik om ander pensionarisse en behoeftige mense mee te seen. As jy weet van iemand wat een benodig laai asb die aansoek vorm af op ons About Us bladsy op www.generositystore.org of besoek ons winkels in George of Mosselbaai.