Vleis vir Hoop

Vleis vir Hoop Vleis vir Hoop is a Non-Profit dedicated to providing venison meat old age homes in South Africa without sufficient government funding.

Through this essential service, we demonstrates an unwavering commitment to the well-being of our senior citizens. Vleis vir Hoop is a Non-Profit Organization of Wildman George. We are dedicated to providing
meat to senior citizens in old age homes in South Africa without government funding. This essential service demonstrates our unwavering commitment to the well-being of
our senior citizens.

Kom jag saam met ons! Ons groot prys hierdie jaar is 'n jag vir jou en jou beste pel by Highlands Safari Lodge waar jull...
18/08/2026

Kom jag saam met ons!

Ons groot prys hierdie jaar is 'n jag vir jou en jou beste pel by Highlands Safari Lodge waar julle 4x trofee diere en 4x biltong diere kan jag!!!

Vir die prys van 4 cappuchinos of n halwe kg biltong kan jy jou naam in die hoed gooi!

So neem jy deel:

1. 'n Direkte EFT (naam en van + selfoon nr as verwysing) en stuur jou POP aan [email protected]

Elke R200 is 1x inskrywing.
Vleis vir Hoop NPC

FNB Current Account No. 6316-2713-630 Branch. 250-069

2. Koop n kaartjie aanlyn by:

https://tickets.tixsa.co.za/event/vleis-vir-hoop-2026

Vir meer inligting gaan kuier op ons webtuiste by www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie

Elke R200 voed 16 bejaardes!

15/08/2026

R200... wat koop jy daarmee?
5x Cappuchinos
0.5kg biltong
Of...

Koop jou kaartjie en staan n kans om die jag van jou lewe vir jou en n pel te wen!!!

1x R200 kaartjie is 1x kans. Elke R200 kaartjie voed 16 bejaardes!

So maak jy:

Om deel te neem klik op die SKAKEL www.vleisvirhoop.org.za/kompetisie/ of skenk by wyse van 'n direkte EFT (in veelvoude van R200):

Vleis vir Hoop NPC

FNB Current Account No. 6316-2713-630 Branch. 250-069 Verwysing: Naam + Van + Selfoon Nommer POP: [email protected]

Om in aanmerking te kom vir ons prys moet jy 'n donasie maak voorof op Sondag, 20 Desember 2026 om middernag. Die gelukkige wenner sal aangekondig word op Dinsdag, 22 Desember 2026 om 18h00, lewendig op Vleis vir Hoop se Facebook blad.

Daarsy manne en manninne! Vleis vir Hoop se 2026 kompetisie is oop! Party ouens jag vir Trofees, ander vir Biltong maar ...
11/08/2026

Daarsy manne en manninne! Vleis vir Hoop se 2026 kompetisie is oop!

Party ouens jag vir Trofees, ander vir Biltong maar almal kan n verskil maak!

Ons gee jou en jou beste pel sommer kans om altwee te doen en in die proses help jy ons om vir 16 bejaardes te voed!!

Koop jou kaartjie vandag nog.

Info by hierdie skakel:

Onthou om ons FB blad te like en follow. Deel met jou pelle en staan n kans om hierdie awesome geweersak te wen wanneer ...
03/07/2026

Onthou om ons FB blad te like en follow. Deel met jou pelle en staan n kans om hierdie awesome geweersak te wen wanneer ons 1000 volgers bereik! Ons is amper halfpad!

Help ons page groei tot 1000followers en wen!!!!

Jy kan n Armor geweersak by Wildman George wen ter waarde van R1400 met jou naam op geborduur.

Hoe?

1. Like en follow Vleis vir Hoop.
2. Tag 3 pelle.
3. Share die post.

Wenner sal aa gekondig word sodra ons 1000followers het!

Vleis vir Hoop! Raak betrokke, maak 'n verskil!

Ons is bevoorreg om bykans 500 bejaardes op die platteland te ondersteun. Die jaar sal ons DV meer as 18ton vleis verspr...
24/06/2026

Ons is bevoorreg om bykans 500 bejaardes op die platteland te ondersteun. Die jaar sal ons DV meer as 18ton vleis versprei het sedert ons onstaan.

Dit is n riem onder ons harte om te kan sê ons groei elke jaar in ons vermoë. Ons staan reeds op meer as 4ton vir 2026!!!

Dankie aan elke persoon wat ons ondersteun.

Tot eer van die Vader kan ons werk om vir die bejaardes waardigheid en omgee te bied in die vorm van n gesonde bord kos!

Ons ondersteun alreeds 8 instansies met meer as 450 bejaardes en het meer as 13ton wildsvleis uitgedeel tot op datum! Sk...
08/06/2026

Ons ondersteun alreeds 8 instansies met meer as 450 bejaardes en het meer as 13ton wildsvleis uitgedeel tot op datum!

Skiet n ekstra bok en maak n verskil! Jou jag, hul hoop!

Baie geluk aan  De Bruyn wat laas jaar die Buffeljag en 416Rigby gewen het! Hy het die afgelope week by Pimbi Game Lodge...
18/04/2026

Baie geluk aan De Bruyn wat laas jaar die Buffeljag en 416Rigby gewen het! Hy het die afgelope week by Pimbi Game Lodge naby Willowmore sy Buffel suksesvil gejag na 2 dae se bekruip en 23km op voet deur die berge en vlaktes.

Die koei se karkas gewig was 264kg en gaan help om ons Bejaardes in 7 instansies te voed.

Baie dankie ook aan Bi-me - Business Insurance Made Easy wat hierdie buffel vir ons geborg het!


Wildman George

Address

38 Albert Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleis vir Hoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vleis vir Hoop:

Shortcuts

Share