Emmaus : Krag van 4

Emmaus : Krag van 4 Emmaus Krag van 4 vier 40 jaar van hoop, sorg en geleenthede vir volwassenes met gestremdhede in George. Saam bou ons aan die volgende 40 jaar. EMMAUS KRAG VAN 4

30/08/2026

R40.00 ..... nomineer 4 ...R40 ......
Saam gaan ons vir hul n warm huislike atmosfeer gee

30/08/2026

Kom ons maak dit saam beter .....R40.00 ..... nomineer 4 .....

Dankie PSD Training
28/08/2026

Dankie PSD Training

28/08/2026

Die flukse tuinmanne

27/08/2026

Oeee en die tuinmanne wil weer op fb wees, hul is so trots op hul tuin. N klompie staatmakers

27/08/2026

Middagete by Emmaus

27/08/2026

Skottelgoed was

27/08/2026

Ons kuier in kombuis

Address

6 Memorium Straat , GEORGE
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emmaus : Krag van 4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share