Tuiniqua Care Centre

Tuiniqua Care Centre Tuiniqua Care Centre has been looking after older persons in the George community for well over 40 years!

The aim has always been to provide affordable housing and care to both residents and members alike.

πŸŽ‰πŸŒΈ Tuiniqua Basaar – 31 Oktober 2026 πŸŒΈπŸŽ‰  Die wag is amper verby! Op 31 Oktober skop ons gewilde jaarlikse Basaar af by T...
03/09/2026

πŸŽ‰πŸŒΈ Tuiniqua Basaar – 31 Oktober 2026 πŸŒΈπŸŽ‰

Die wag is amper verby! Op 31 Oktober skop ons gewilde jaarlikse Basaar af by Tuiniqua.

Kom kuier saam met ons en ontdek ’n dag vol kleur, geure en geselligheid:

✨ Wit olifant tafel vol skatte
🌱 Plantjies en vars groente & vrugte
β˜• Teetuin met heerlike koeke en tertjies
πŸ₯ž Pannekoek, poeding, kerrie & rys, vetkoek, worsrolle, slapchips
en gemmerbier
🎨 Kuns, handwerk, naaldwerk en unieke items

Moenie uitmis nie! πŸ‘‰ Kom ondersteun, kuier en geniet!
------------------------------------------------------------------------
πŸŽ‰πŸŒΈ Tuiniqua Bazaar – 31 October 2026 πŸŒΈπŸŽ‰

The wait is almost over! On 31 October, our much‑loved annual Bazaar kicks off at Tuiniqua.

Join us for a day filled with colour, flavours, and community fun:

✨ White elephant table full of treasures
🌱 Plants and fresh fruit & vegetables
β˜• Tea garden with delicious cakes and tarts
πŸ₯ž Pancakes, puddings, curry & rice, vetkoek, sausage rolls, and
ginger b**r
🎨 Arts, crafts, and handmade items

Don’t miss out! πŸ‘‰ Come support, connect, and enjoy!

Lente by Tuiniqua – ’n Kleurryke Fees!** 🌿🌸  Lente is in volle swang by Tuiniqua, en ons tuine bars van kleur en lewe! O...
02/09/2026

Lente by Tuiniqua – ’n Kleurryke Fees!** 🌿🌸

Lente is in volle swang by Tuiniqua, en ons tuine bars van kleur en lewe! Ons inwoners en personeel werk hard om ons tuine voor te berei en seker te maak dat elke hoekie van ons tuine gereed is om sy prag in die somermaande te wys. 🌞🌷

Kom kyk hoe die natuur en gemeenskap saam ’n prentjie van vreugde en nuwe begin skep. 🌻✨

πŸ“Ή Kyk na ons YouTube-video en beleef die kleurryke energie van Tuiniqua se tuine!

********************************************************************

🌸🌿 Spring at Tuiniqua – A Burst of Colour! 🌿🌸

Spring is in full swing at Tuiniqua, and our gardens are bursting with colour and life! Our residents and staff are hard at work preparing flower beds and making sure every corner of our gardens is ready to show off its splendour in the coming summer months. 🌞🌷

Experience the joy of nature and community coming together in a celebration of growth and beauty. 🌻✨

πŸ“Ή Watch our YouTube video and feel the vibrant energy of Tuiniqua’s gardens!

Lente by Tuiniqua – ’n Kleurryke Fees!** 🌿🌸 Lente is in volle sw...

🌸🌼  Lenteviering by Tuiniqua 🌼🌸  Die kinders van Klouterwoud Speelskool het Tuiniqua laat ophelder met hul vrolike gliml...
01/09/2026

🌸🌼 Lenteviering by Tuiniqua 🌼🌸

Die kinders van Klouterwoud Speelskool het Tuiniqua laat ophelder met hul vrolike glimlagte en het pragtige, kleurvolle blomme aan ons inwoners oorhandig. πŸŒ·πŸ’

Die klein drukkies en groot glimlaggies het die dag onvergeetlik gemaak – ’n ware viering van nuwe begin en saamwees. πŸ’›

----------------------------------------------------------------

🌸🌼 Spring Day Celebration at Tuiniqua 🌼🌸
The children from Klouterwoud Speelkool lit up the room with their happy smiles and handed our residents beautiful, colourful flowers. πŸŒ·πŸ’

The tiny hugs and joyful smiles made the day unforgettable – a real celebration of new beginnings and togetherness. πŸ’›

Speelkool

Augustusverjaarsdagviering in ons AVV - Afdeling vir Versorging! πŸ₯³ πŸŽ‚ Baie geluk aan ons pragtige inwoners!  Ons het gesm...
31/08/2026

Augustusverjaarsdagviering in ons AVV - Afdeling vir Versorging! πŸ₯³ πŸŽ‚

Baie geluk aan ons pragtige inwoners! Ons het gesmul aan die lekker happies en soet bederfies, en die middag was gevul met glimlagte en vreugde.

’n Groot dankie aan ons personeel en vrywilligers wat met liefde en toewyding hierdie viering besonders gemaak het. πŸ’™ ........................................................................
August birthday celebration at Tuiniqua's Frail Care Centre! πŸ₯³ πŸŽ‚

Happy Birthday to our beautiful residents! We enjoyed the delicious snacks and sweet treats, and the day was filled with smiles and joy.

A heartfelt thank you to our staff and volunteers who made this celebration truly special with their care and dedication. πŸ’™

Tuiniqua Versorgingsentrum nooi lede van die publiek uit om ons AJV – Algemene Jaarlikse Vergadering by te woon, wat op ...
31/08/2026

Tuiniqua Versorgingsentrum nooi lede van die publiek uit om ons AJV – Algemene Jaarlikse Vergadering by te woon, wat op Dinsdag, 29 September om 14:00 by Tuiniqua – Kerkstraat 13, George plaasvind.

Die AJV bied ’n geleentheid vir gemeenskapslede en ander belangstellendes om meer te leer oor die organisasie, sy werk en sy voortdurende toewyding tot die welsyn en waardigheid van ouer persone in die George-omgewing.

Tuiniqua Care Centre invites members of the public to attend its annual general meeting, taking place on Tuesday 29 September at 14:00 at the centre, 13 Kerk Street, George. The AGM provides an opportunity for members of the community and other interested parties to learn more about the organisation, its work and its ongoing commitment to the well-being and dignity of older persons in the George area.

Tuiniqua besoek aan George Landbou Skou, saam met Michael Lindt.
28/08/2026

Tuiniqua besoek aan George Landbou Skou, saam met Michael Lindt.

🌟 Dankie Outeniqua Skougenootskap!🌟  Tuiniqua se inwoners en lede het Donderdag ’n fantastiese middag by die George Land...
28/08/2026

🌟 Dankie Outeniqua Skougenootskap!🌟

Tuiniqua se inwoners en lede het Donderdag ’n fantastiese middag by die George Landbou Skou gehad. Michael Lindt het ons met sy musiek vermaak en almal is bederf met geskenke en heerlike versnaperinge. πŸ₯³πŸ°

Baie dankie aan die Outeniqua Skougenootskap vir julle gasvryheid en vir die onvergeetlike ervaring!

πŸŽ‰πŸ° Dankie, HiFi Corp George! πŸŽ‰πŸ°  Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Wynand Nel, Takbestuurder van HiFiCorp Geo...
27/08/2026

πŸŽ‰πŸ° Dankie, HiFi Corp George! πŸŽ‰πŸ°

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Wynand Nel, Takbestuurder van HiFiCorp George, vir die skenking van ’n Defy Countertop mini oond. Hierdie geskenk is oorhandig aan Elna Stander, wat jaar na jaar die mooiste koeke, tertjies en heerlike soet en sout gebak voorberei vir ons Basaar– ons hoof fondsinsamelingsgeleentheid wat weer op 31 Oktober 2026 plaasvind.

Elna se vorige oond het al beter dae gesien, maar sy het steeds met toewyding aangehou bak. Met hierdie nuwe oond sien sy uit om nog baie jare vir Tuiniqua te bak en ons gemeenskap te bederf. πŸ’™ .....................................................................................................................................
We would like to sincerely thank Wynand Nel, Branch Manager of HiFi Corp George, for generously donating a Defy Countertop mini oven. This gift was handed to Elna Stander, who year after year blesses us with the most beautiful cakes, tarts, and delicious sweet and savoury bakes for our Basaar – our main fundraising event taking place again on 31 October 2026.

Elna’s old oven had seen better days, yet she faithfully continued baking. With this new oven, she is excited to keep baking for Tuiniqua and delighting our community for many more years to come. πŸ’™

πŸŽ‰πŸ§Ά Baie geluk, Tannie Sarie! πŸŽ‰πŸ§Ά  Ons wil graag Tannie Sarie Coetzee geluk wens as die wenner van die pragtige gehekelde ...
26/08/2026

πŸŽ‰πŸ§Ά Baie geluk, Tannie Sarie! πŸŽ‰πŸ§Ά

Ons wil graag Tannie Sarie Coetzee geluk wens as die wenner van die pragtige gehekelde kombers in die Dienssentrum se lootjie trekking! πŸŒΈπŸ‘

Mag hierdie kombers warmte en vreugde bring. πŸ’™ ...........................................................................
We would like to congratulate Tannie Sarie Coetzee as the winner of the crocheted blanket in the Service Centre’s raffle draw! πŸŒΈπŸ‘

May this beautiful blanket bring comfort and joy. πŸ’™

Sorg wat 'n verskil maak.In hierdie episode van ons Tuiniqua-reeks kuier Alani Voigt met Theodore Dekker van Tuiniqua oo...
25/08/2026

Sorg wat 'n verskil maak.

In hierdie episode van ons Tuiniqua-reeks kuier Alani Voigt met Theodore Dekker van Tuiniqua oor die belangrike rol van die versorgingsdiens.

Van daaglikse ondersteuning tot omgee en menswaardigheid – dit gaan oor soveel meer as net versorging. Dit gaan oor mense, liefde en om elke dag 'n verskil te maak.



In hierdie episode van ons Tuiniqua-reeks kuier Alani Voigt met The...

Address

13 Kerk Street
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27448745760

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuiniqua Care Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share