Breede Valley APD

Breede Valley APD Breede Valley Association of and for Persons with Disabilities
VISION
Enabling a disabling society.

MISSION
To advocate and facilitate inclusion and equality for all.

  Ons is baie trots op ons jeug in Rawsonville wat hul eerste oes ingebring het. 'n Groot dankie aan juffrou Sarah wat h...
08/09/2026



Ons is baie trots op ons jeug in Rawsonville wat hul eerste oes ingebring het. 'n Groot dankie aan juffrou Sarah wat hulle met soveel liefde en geduld van tuinmaak leer. 🌱

l l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l Kinderfonds MAMAS l Engen SA l SEESA (Pty) Ltd l DGMT l MoreThan-MeerAs l The Do More Foundation l National Council of and for Persons with Disabilities l Provincial Minister Jaco Londt

Ons CDA van Worcester, Maria Oudtshoorn, het ’n ouerskapsessie in Roodewal-area bygewoon, met die fokus op doelbewuste o...
07/09/2026

Ons CDA van Worcester, Maria Oudtshoorn, het ’n ouerskapsessie in Roodewal-area bygewoon, met die fokus op doelbewuste ouerskap, kommunikasie, grense, liefde en die emosionele behoeftes van ons kinders.

Ouerskap is ’n groot verantwoordelikheid, maar ook een van die mooiste voorregte. Elke gesprek en elke oomblik van teenwoordigheid maak ’n verskil in ’n kind se lewe.

l l ゚ l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l MoreThan-MeerAs l Kinderfonds MAMAS l DGMT l The Do More Foundation l Engen SA

New week, new strength, new opportunities. Don’t just hope for a good week – create one through your attitude, your effo...
07/09/2026

New week, new strength, new opportunities. Don’t just hope for a good week – create one through your attitude, your effort, and your determination.

Ons CDA van Touwsrivier, Davidene, het saam met verskeie samewerkingsvennote ’n vroue-ondersteuningsessie aangebied. Die...
04/09/2026

Ons CDA van Touwsrivier, Davidene, het saam met verskeie samewerkingsvennote ’n vroue-ondersteuningsessie aangebied.

Die sessie het vroue toegerus met waardevolle kennis oor veiligheidsplanne, die egskeidingsproses en regshulp, asook ouerveiligheidsplanne.

Baie dankie aan al ons samewerkingsvennote vir hul ondersteuning.

l l ゚ l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l MoreThan-MeerAs l Kinderfonds MAMAS l DGMT l The Do More Foundation l Engen SA

  By ons dagsorg in Touwsrivier, Caring & Sharing, het een van ons kinders fisioterapie ontvang. Die sessie was daarop g...
04/09/2026



By ons dagsorg in Touwsrivier, Caring & Sharing, het een van ons kinders fisioterapie ontvang. Die sessie was daarop gerig om beweging, spierkrag, balans en koördinasie te bevorder. Hy het mooi deelgeneem en die aktiwiteite geniet. ⭐

l l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l Kinderfonds MAMAS l Engen SA l SEESA (Pty) Ltd l DGMT l The Do More Foundation l MoreThan-MeerAs l National Council of and for Persons with Disabilities l Provincial Minister Jaco Londt

Ons CDA van Worcester, Maria Oudtshoorn, het die voorreg gehad om as gasspreker op te tree tydens ’n groepsessie vir ma’...
03/09/2026

Ons CDA van Worcester, Maria Oudtshoorn, het die voorreg gehad om as gasspreker op te tree tydens ’n groepsessie vir ma’s en hul dogters by Worcester Vaardigheidskool.

Die fokus was op die belangrike rol van ’n ma in haar dogter se lewe en die invloed van haar woorde, liefde, voorbeeld, ondersteuning en teenwoordigheid.

’n Opregte dankie aan Worcester Vaardigheidskool vir hierdie besonderse geleentheid. 🌷

l l ゚ l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l MoreThan-MeerAs l Kinderfonds MAMAS l DGMT l The Do More Foundation l Engen SA

  By ons dagsorg in Touwsrivier, Caring & Sharing, het ons kinders 'n lekker hindernisbaan gedoen. Hulle het dit baie ge...
03/09/2026



By ons dagsorg in Touwsrivier, Caring & Sharing, het ons kinders 'n lekker hindernisbaan gedoen.

Hulle het dit baie geniet en terselfdertyd belangrike vaardighede ontwikkel, soos balans, koördinasie, motoriese vaardighede, luistervaardighede en probleemoplossing. Dit was 'n prettige leerervaring vol pret en beweging vir almal! ⭐

l l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l Kinderfonds MAMAS l Engen SA l SEESA (Pty) Ltd l DGMT l MoreThan-MeerAs l The Do More Foundation l National Council of and for Persons with Disabilities l Provincial Minister Jaco Londt

Ons wil graag baie dankie sê aan Mev. Sharon van Innovation for the Blind wat aan een van ons mamas waardevolle opleidin...
02/09/2026

Ons wil graag baie dankie sê aan Mev. Sharon van Innovation for the Blind wat aan een van ons mamas waardevolle opleiding kom bied het oor hoe om geld te identifiseer en hoe om die blindenstok korrek te gebruik.

Ons waardeer u tyd, moeite en bereidwilligheid om u kennis en vaardighede met ons mama te deel. 💙

l l ゚ l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l MoreThan-MeerAs l Kinderfonds MAMAS l DGMT l The Do More Foundation l Engen SA

Gelukkige Sekretaressedag aan al ons wonderlike sekretaresses! 🌸Baie dankie vir julle harde werk, toewyding, ondersteuni...
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag aan al ons wonderlike sekretaresses! 🌸

Baie dankie vir julle harde werk, toewyding, ondersteuning en die belangrike rol wat julle elke dag speel. Ons waardeer elkeen van julle! 💐

  By ons dagsorg in De Doorns, Umnenge, het die polisie ons maatjies lekker kom bederf. Elke maatjie het 'n lekkergoedpa...
02/09/2026



By ons dagsorg in De Doorns, Umnenge, het die polisie ons maatjies lekker kom bederf. Elke maatjie het 'n lekkergoedpakkie ontvang. Baie dankie aan die SAPD vir julle liefde, omgee en vrygewigheid - ons waardeer dit opreg! ⭐

l l l l l l l l l l

MAMAS Alliance l RCL FOODS l Masana wa Afrika l Kinderfonds MAMAS l Engen SA l SEESA (Pty) Ltd l DGMT l The Do More Foundation l MoreThan-MeerAs l National Council of and for Persons with Disabilities l Provincial Minister Jaco Londt

Address

Cnr Of Grey And Kerkhof Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27233472002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breede Valley APD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Breede Valley APD:

Share