Behoeftige Poeksies en Moeksies: - Uitenhage & Despatch

Directions

Behoeftige Poeksies en Moeksies: - Uitenhage & Despatch Ons verleen hulp aan die behoeftige mense deur omgee mense wat saam staan om goedjies te skenk.

11/03/2025

Hello almal. Is hier dalk iemand wat Ridaq 12,5 mg pille het om te skenk asseblief? Dis baie dringend. Whatsapp: 0682528298.

09/03/2025

Hello julle. Kan iemand asseblief van die volgende goedjies skenk aan die behoeftiges?

* queensize en dubbelbed beddegoed
* wasgoedrak
* braai rooster en braai stand wat op n halwe olie drom pas
* waaier / fan
* hangkas vir n tiener seun
* xx large t-hemde vir mans, nr.9 mans tekkies, x large LO kort broekies
* xx large t-hemde vir vrouens, vrouens nr.8 sandale, skoene en tekkies + sportbra's
Whatsapp: 0682528298

07/03/2025

Hello julle. Is hier dalk iemand wat n braai rooster het wat op n halwe olie drom sal pas wat jul kan skenk asook n braai stand asseblief? Dis vir n bejaarde tannie wat so smag om weer braaivleis te kan eet. Whatsapp: 0682528298. Dankie.

05/03/2025

Mooi so julle. So staan ons saam. Aan God kom toe al die eer. 🙌

05/03/2025

Baie dankie anoniem van Despatch vir die skenking van vroue klere.

05/03/2025

Baie dankie anoniem van Uitenhage vir die skenking van kinderklere.

Address

Uitenhage

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Behoeftige Poeksies en Moeksies: - Uitenhage & Despatch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby non profit organizations