Help mense in nood: - Uitenhage & Despatch

Help mense in nood: - Uitenhage & Despatch Ek verleen hulp aan die behoeftige mense in Uitenhage en Despatch deur mense saam staan om goedjies te skenk.

09/03/2026

Hallo almal. Is hier dalk iemand wat 'n Huawei p30 lite kan skenk vir n bejaarde tannie asseblief? Sy weet net om die foon te bewerk. Haar foon is gebreek en haar hart is so seer. Sy gebruik die foon om die woord te versprei en sy vind haar geluk en plesier in dit. Sy kom nerens weens haar gesondheid. Sal iemand so gaaf wees en vir haar n foon skenk asseblief. Ek vra mooi asseblief help haar. Whatsapp: 0682528298

08/03/2026

Hallo almal. Die volgende goedjies word aan gevra vir behoeftiges. As u dalk dit in u hart kan vind om te skenk asseblief. Whatsapp:0682528298

Kos:

samp, bone, ertjies, groente, sop, kerrie, blikkies kos, olie, broodmeel, suiker, melk en yeast (gis)

Klere:

* Nr. 8 vroue sandale en skoene
* Vroue klere size t-hemde xx-large en ###-large
* Mans klere size xx-large t-hemde, skoene, sandale en tekkies grootte 9
* X-large kort broeke
* Mans x-large sweetpakbroeke
* Mans x-large, xx-large baadjie

05/03/2026

Anoniem van Despatch vra: Hi, Het iemand n extra foon om te skenk asb? My seun verjaar die 28ste en hy wil so graag n foon he vir sy verjaarsdag ek het niks fonse om vir hom te koop nie(enkel ouer) Asb whatsap of kontak 0630653238

01/09/2025

Hello julle. Is hier dalk n persoon wat n braai of braai stand vir n halwe braai drom kan skenk aan n bejaarde tannie asseblief ? Sy wil so graag weer n braaivleisie, ens. eet. As iemand kan help whatsapp 0682528298

22/08/2025

Hi dar julle. Is hier dalk iemand wat n ekstra smart andriod box het wat jul nie gebruik nie wat jul sal skenk asseblief? Whatsapp: 0682528298

21/08/2025

Hallo julle. Is hier dalk n persoon wat n ou hifi kan skenk wat kassette kan speel wat jul nie gebruik nie asseblief? Whatsapp: 0682528298

21/08/2025

Hallo almal. Is hier dalk iemand wat so n kierie het om te skenk vir n bejaarde asseblief? Dis dringend. Whatsapp: 0682528298

Address

Gavin Drive
Uitenhage

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Help mense in nood: - Uitenhage & Despatch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share