01/06/2026
📣JUNIE MAAND CALENDAR - SUURBRAAK📣
*JEUG DAG - 16 JUNIE*
📍Rugby Veld
⌚️10uur
- Voete trim (gratis) 🧲
- Ontwurming R50 per perd 🪱
- Tack giveaway and lucky draw 🍀
*DENTAL DRIVE / TANDE - 17 JUNIE* 🦷
📍176 Oorkant Rivier
⌚️09h00
Stuur my a PM on te reel as jy jou perd wil laat doen
- Perde 4 jaar en ouer
- Baie belangrik vir ouer perde en perde wat sukkel om gewig op te tel.
- Maak relings met my as perde by my moet oorslaap die voorige aand. Ek het n paar kampe beskibaar. First come first served.
- Ons kan reel om perde te gaan haal by julle vir die manne by die werk en kinders by die skool.