dinkjeug

dinkjeug As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk en geloof vorm, is hierdie die plek om bronne te de Dink saam, bly op hoogte en deel bronne oor jeugwerk!

Groener Kategese | D**kJeug PodcastOns gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe ...
02/09/2026

Groener Kategese | D**kJeug Podcast

Ons gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.

Luister hier na die podcast:
https://d**kjeug.co.za/podcast-groener-kategese/

**kjeug

Sorg vir die Skepping | D**kJeug Familie App30 Aug – 4  Sep 2026God het hierdie aarde vir ons gemaak en vir ons as mense...
30/08/2026

Sorg vir die Skepping | D**kJeug Familie App
30 Aug – 4 Sep 2026

God het hierdie aarde vir ons gemaak en vir ons as mense gevra om daarna te kyk en dit op te pas. Ongelukkig sukkel ons om mooi na die aarde te kyk. Kom d**k en gesels hierdie week saam oor hoe God wil hê dat ons sy Skepping versorg.

Sondag: Romeine 12:9-14
Wees lief vir die aarde

Maandag: Genesis 1:28-31
Sorg vir die aarde

Dinsdag: Psalm 104
Lentedag

Woensdag: Romeine 8:18-22 en Matteus 16:21
Lyding van die Skepping

Donderdag: Psalm 8
Wonder van die Skepping

Vrydag: Matteus 6:25-26
Die Skepping as gelykenis vir God se genade

Laai die app gratis af:
Google Play:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.d**kjeug.d**kjeugapp&hl=
Apple iStore:
https://apps.apple.com/za/app/d**kjeug-families/id1504077715

**kjeug

H U I S G E L O O F  |  DienSondag, 30 Augustus 2026Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.Johannes 20:1-18 en Matteus ...
27/08/2026

H U I S G E L O O F | Dien

Sondag, 30 Augustus 2026
Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.
Johannes 20:1-18 en Matteus 16:21-28

Vorige tuisblaaie is beskikbaar by: https://d**kjeug.co.za/category/huisgeloof/

**kjeug

Mentors wat luister | D**kJeug PodcastOns gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel ...
26/08/2026

Mentors wat luister | D**kJeug Podcast

Ons gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy werklik gehoor is?

(Na aanleiding van die Fuller Youth Institute se navorsing.)

Luister hier na die podcast:
https://d**kjeug.co.za/podcast-generasie-alfa-mentors/

**kjeug

Die Bybel | D**kJeug Familie App23–28 Augustus 2026Die Bybel mag dalk lyk soos net nog ‘n boek, maar vir ons as Christen...
23/08/2026

Die Bybel | D**kJeug Familie App
23–28 Augustus 2026

Die Bybel mag dalk lyk soos net nog ‘n boek, maar vir ons as Christene is die Bybel baie spesiaal en belangrik. Dit is omdat ons glo dat God, wat lewendig is en in ons woon, met ons kan praat deur die Bybel en daarom kan die Bybel wonderlike goed in ons lewens doen.

Hierdie week gaan ons d**k oor vyf dinge wat die Bybel belangrik maak in ons lewens. Daar is natuurlik nog baie meer, maar oor hulle sal ons nog ‘n ander dag gesels!

Sondag: Hebreërs 1:1-2
Die Bybel as God se stem

Maandag: Hebreërs 4:12-13
Die Bybel as swaard

Dinsdag: Psalm 119:101-105
Die Bybel as lamp

Woensdag: Jeremia 8:21-22
Die Bybel as salf

Donderdag: Hebreërs 2:1
Die Bybel as anker

Vrydag: Psalm 119:105-112
Bybelsondag

Laai die app gratis af:
Google Play:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.d**kjeug.d**kjeugapp&hl=
Apple iStore:
https://apps.apple.com/za/app/d**kjeug-families/id1504077715

**kjeug

Oos Wes Tuis Bes | D**kJeug PodcastOns gesels verder oor die Fuller Youth Institute se Gen Alfa-navorsing en bevindinge....
20/08/2026

Oos Wes Tuis Bes | D**kJeug Podcast

Ons gesels verder oor die Fuller Youth Institute se Gen Alfa-navorsing en bevindinge.

Vandag gesels ons oor die groot vraag: "Hoekoms sê soveel Gen Alfa-tieners dat huis die plek is waar hulle die meeste hulself is?"

Hier is 'n paar praktiese idees vir mentors en kategese vir hoe om 'n plek te skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap.

Luister hier na die podcast:
https://d**kjeug.co.za/podcast-generasie-alfa-oos-wes-tuis-bes/

**kjeug

H U I S G E L O O F  |  GetuigSondag, 23 Augustus 2026Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.Matteus 16:13-20 en Handel...
20/08/2026

H U I S G E L O O F | Getuig

Sondag, 23 Augustus 2026
Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.
Matteus 16:13-20 en Handelinge 9:36-43

Vorige tuisblaaie is beskikbaar by: https://d**kjeug.co.za/category/huisgeloof/

**kjeug

Vroue in die Bybel | D**kJeug Familie App16–21 Augustus 2026Het julle al agtergekom dat meeste van die stories wat ons i...
16/08/2026

Vroue in die Bybel | D**kJeug Familie App
16–21 Augustus 2026

Het julle al agtergekom dat meeste van die stories wat ons in die Bybel lees se hoofkarakters mans is...? Dit was omdat die mense in daardie tyd ged**k het dat mans belangriker is as vroue. Maar vir God was vroue nog altyd belangrik en daarom is daar wel stories in die Bybel waar vroue belangrike dinge doen en wat vir ons wys hoe God ook sorg vir hulle – maak nie saak wat die mense ged**k het nie!

Sondag: Romeine 13:8-14
Almal is vir God belangrik

Maandag: Rigters 4:1-7
Debora

Dinsdag: Numeri 27:1-11
Dogters van Selofgad

Woensdag: Lukas 2:36-38
Anna

Donderdag: Handelinge 9:36-42
Tabita

Vrydag: Handelinge 16:13-15
Lidia

Laai die app gratis af:
Google Play:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.d**kjeug.d**kjeugapp&hl=
Apple iStore:
https://apps.apple.com/za/app/d**kjeug-families/id1504077715

**kjeug

Address

Stellenbosch

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:45
Tuesday 08:00 - 15:45
Wednesday 08:00 - 15:45
Thursday 08:00 - 15:45
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27218829923

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when dinkjeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to dinkjeug:

Shortcuts

Share