28/08/2026
Wortelboomwoude (mangroves) is van die mees delikate ekosisteme op aarde. Een van hul hooffunksies is om getye te buffer, en sodoende erosie en stygende seevlakke teen te werk.
Bron: https://www.bbc.com/future/article/20260825-the-best-mangrove-photography-of-2026