03/06/2026
KLEINOOD WINE TASTING π·πΏ
Our upcoming event isβ¦ a wine tasting to celebrate the end of the exam period πβ¨
Join us at Kleinood for an exclusive afternoon of wine, beautiful scenery, and good company in true Stellenbosch fashion.
β’ Date: Friday, 26 June 2026
β’ Time: 14h00 β 16h00
β’ Location: Kleinood
β’ Limited to 20 students
Please RSVP before 19 June π·
Members can RSVP on our APP β¨π²
βββββββββββββββββββββββββββββ
π KLEINOOD WYNPROE π·πΏ
Ons volgende geleentheid isβ¦ βn wynproe om die einde van die eksamen-tydperk af vierπβ¨
Sluit by ons aan by Kleinood vir βn eksklusiewe middag van wyn, pragtige Stellenbosch-tonele en goeie geselskap.
β’ Datum: Vrydag, 26 Junie 2026
β’ Tyd: 14h00 β 16h00
β’ Plek: Kleinood
β’ Plek is beperk tot 20 studente
Bevestig asseblief voor 19 Junie π·
Lede kan RSVP op ons TOEP β¨π²