01/10/2026
ποΈ PROJECT GOLDEN RIBBON ποΈ
Today we had the privilege of taking all the wonderful donations to CHOC. π
A huge thank you to everyone who donated, supported, shared and helped make this possible. Every single contribution, big or small, makes a difference. π₯°
And a special thank you to the amazing CHOC ladies for welcoming us so warmly and for the incredible work you do every day for children and families affected by childhood cancer. πποΈ
We are so grateful to be able to play a small part in supporting the wonderful work of CHOC.
Together for the children. Together for hope. πποΈ
ποΈ PROJECT GOLDEN RIBBON ποΈ
Vandag het ons die voorreg gehad om al die wonderlike skenkings aan CHOC te gaan oorhandig. π
βn Reuse dankie aan almal wat geskenk het, ons ondersteun het, ons plasings gedeel het en gehelp het om dit moontlik te maak. Elke bydrae, groot of klein, maak βn verskil. π₯°
βn Spesiale dankie aan die wonderlike CHOC-dames vir julle warm ontvangs en vir die ongelooflike werk wat julle elke dag doen vir kinders en gesinne wat deur kinderkanker geraak word. πποΈ
Ons is baie dankbaar dat ons βn klein rol kan speel in die ondersteuning van die wonderlike werk wat CHOC doen.
Saam vir die kinders. Saam vir hoop. πποΈ