GS Kerk Oos Rand

Directions Contact the organization

GS Kerk Oos Rand Kom Soos Jy Is!

Een geloof. Een gemeenskap. Een God. Kom rig jou hart weer op God, beleef saam Sy goedheid en deel in die vreugde van ge...
24/10/2026

Een geloof. Een gemeenskap. Een God.

Kom rig jou hart weer op God, beleef saam Sy goedheid en deel in die vreugde van gemeenskap.

🗓️ 25 Oktober 2026
⏰ 09:00
📍 117 Middle Road, Rand Collieries
📞 Kantoor: 081 473 0714

23/10/2026

Jou Eie Val

Dit wat jou maak sal jou breek. Gee gerus jou kommentaar hieronder 👇🏼

21/10/2026

Meer as net ’n loot.

Dra jy vrug soos ’n loot? Gee gerus jou kommentaar hieronder.👇🏼

Bring iemand saam! 😉                                                                                            Sondag i...
17/10/2026

Bring iemand saam! 😉
Sondag is beter saam! ❤️

Kom ontmoet God, groei in geloof en deel in die liefde van ’n gemeenskap wat saam op Hom fokus.

Daar’s plek vir jou. Ons sien jou Sondag! 🙌
🗓️ 18 Oktober 2026
⏰ 09:00
📍 117 Middle Road, Rand Collieries
📞 Kantoor: 081 473 0714

16/10/2026

Ingebou

Bly ingebou in die wingerdstok. Gee gerus jou kommentaar hieronder. 👇🏼

14/10/2026

Die vrug van die wingerdstok.

Maak vandag die keuse om God weer jou voedingsbron te laat wees. Gee gerus jou kommentaar hieronder 👇🏼

13/10/2026

🌻Summer Fun-tastic Market🌻

We invite you with warm hearts to a day filled with fun, smiles and community togetherness.

We will have lots to shop!

🐱Toys
🍪Cookies
🌭Snacks
💍Jewelry
🐶Petfood
💚Body and skincare
☕Coffee
☕ Tea
🥣 Soup
🥞 Pancake
🌭Boereworsrolls

And sooooo much more!!

Bring the whole family, and something to donate towards helping our community, and enjoy the day with us.

Date: 07 November 2026
Time: 09h00 - 14h00
Place: 117 Middle Rd, Rand Collieries, Brakpan
Contact: Trudie 0729617089

Nooi jou vriende, nooi jou familie — bring sommer almal saam! 😄Ons kuier Sondag saam, en ná die diens is dit tyd vir ’n ...
10/10/2026

Nooi jou vriende, nooi jou familie — bring sommer almal saam! 😄

Ons kuier Sondag saam, en ná die diens is dit tyd vir ’n lekker Bring & Braai! 🥩🔥Moenie alleen kom nie… bring iemand saam! 😉

🗓️ 11 Oktober 2026
⏰ 09:00
📍 117 Middle Road, Rand Collieries
📞 Kantoor: 081 473 0714

09/10/2026

Wat bepaal jou ware waarde?

Wat kry die meeste plek in jou lewe, en weerspieël dit werklik wat vir God belangrik is? Gee gerus jou kommentaar hieronder 👇🏼

07/10/2026

Oë op Jesus

Ons denkwyse word so vasgevang in die wêreld dat ons nie meer op Jesus kan fokus nie. Gee gerus jou kommentaar hieronder 👇🏼

Address

117 Middle Road, Rand Collieries
Brakpan
1541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GS Kerk Oos Rand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to GS Kerk Oos Rand:

Shortcuts

Share