Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand Streek

Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand Streek Solidariteit Helpende Hand beveg armoede, verleen hulp aan mense in nood, sien om na ons kinders - die toekoms van more....
(1)

Ons visie is om oplossings vir die aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. Nagenoeg 80% van ons tyd en bronne word bestee aan die voorkoming van armoede terwyl die ander 20% tussen die verligting van armoede en die verbreking van die armoedekringloop verdeel word.

Address

Brakpan
1541

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand Streek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share