02/05/2026
Goeie more.
As hier dalk enige boer op die blad is wat bereid sal wees om n 20 jarige blanke seun n kans te gee kontak my asseblief.
Hy is nie bang om te werk nie en is bereid om onder te begin en van daar af te werk.
0712717784