VLU Brakpan

VLU Brakpan 'n Organisasie wat daarna streef om vrouens se vermoë te verbeter ten opsigte van kreatiewe vaardighede, soos: brei, hekel, bak, skryfkuns en meer.

11/04/2026
10 Feb 2026. VLU Brakpan se maandeliks byeenkoms.Dit het plaas gevind by Just WheelsDel view Die Konferensie se oorwinni...
21/03/2026

10 Feb 2026.
VLU Brakpan se maandeliks byeenkoms.
Dit het plaas gevind by
Just Wheels
Del view
Die Konferensie se oorwinning was daar
gevier.
Mary-Ann Sergeant het ons geleer om te Decoupage.
Maandelikse byeenkoms was n Groot
Sukses

21/03/2026

Van links na regs. Delores van Rooyen

Links  Delores van Rooyen en regs Sylvia Smith
21/03/2026

Links Delores van Rooyen en regs Sylvia Smith

Lekker opleiding gehad by Myra van der Merwe in Benoni.
20/03/2026

Lekker opleiding gehad by Myra van der Merwe in Benoni.

Delores Van Rooyen LinksLid met meeste punte Konferensie artikels, Lid met meeste Kongres artikels, Lid met Algeheel mee...
18/03/2026

Delores Van Rooyen Links
Lid met meeste punte Konferensie artikels, Lid met meeste Kongres artikels,
Lid met Algeheel meeste punte.
Ina Troskie 1ste plek in Blomme rangskikking Beginners - Regs

Brakpan was vandag verteenwoordig by opleiding deur 2 lede, Jasmyn 1 en Carpe Diem 1
18/03/2026

Brakpan was vandag verteenwoordig by opleiding deur 2 lede, Jasmyn 1 en Carpe Diem 1

Address

Brakpan
1541

Telephone

+27828914514

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Brakpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU Brakpan:

Share