Paternoster Hoopsig - Hope View

Paternoster Hoopsig - Hope View Paternoster Hoopsig NPO is an after-school centre providing meals to 90 learners daily, a safe space to play, life skills and specialised learners' support.

Hoopsig's youth programmes include YearBeyond and the YEP outreach programme.

18/06/2026
Eksamens is nou almal se voorland! Tog was die Hoopsig personeel baie bedrywig om verskillende werkwinkels en uitstappie...
12/06/2026

Eksamens is nou almal se voorland! Tog was die Hoopsig personeel baie bedrywig om verskillende werkwinkels en uitstappies tydens die Kinderbeskermingsweek aan te bied. Netelige onderwerpe soos tienerswangerskappe en inligtingsessies rakende die gevolge van die gebruik van verbode middels is deur Hoopsig en vennote aangebied.
'n Plakaat kompetisie het ook wenners opgelewer en is deur Die Koelkamers se Jan Malan beoordeel.
Ons deel graag ons foto-album van verlede week.
Ons het ook spesiale gaste van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ontvang.

Deel in ons programme en word 'n Vriend Van Hoopsig.

www.paternosterproject.co.za

Eet by Cathy's Kitchen Paternoster;
Bly by Paternoster Rentals;
Ondersoek MUA Insurance Acceptances moontlikhede vir die beste versekering;
Bly in Shelley Point by SILVER BAY VILLA.

06/06/2026

Today we would like to share a short video of Hoopsig and its many partners and service providers who walked the Paternoster streets with us, to conclude a week of activities, to highlight a week which centred around child protection.

www.paternosterproject.co.za

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Shunilda Diedericks, Andrea Maarman, Gerty Van Wyk, Judy ...
03/06/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Shunilda Diedericks, Andrea Maarman, Gerty Van Wyk, Judy Ann Van Wyk, Noena Cloete, Daisy Snyders

Public Notice! Join the Paternoster Community for the Child Protection Week Solidarity March. We invite the community of...
03/06/2026

Public Notice!
Join the Paternoster Community for the Child Protection Week Solidarity March. We invite the community of Paternoster to join us in a solidarity march during Child Protection Week.
This collective effort aims to increase awareness and strengthen the community's commitment to protecting children.
All members are welcome to join and are kindly requested to bring posters supporting the cause.
Date: Friday, 5 June.
Assembly point: next to the school Stakeholders' for Child Protection Week. Time: 14:00.
Partners: SBM Traffic, Law Enforcement, Police, and Fire Services.
Your participation is valued and crucial to the success of this event.

Visit us at:
www.paternosterproject.co.za

Join our Friend's o Hoopsig:

Eat at Cathy's Kitchen Paternoster;
Rent from Paternoster Rentals;
Investigate insurance options from MUA Insurance Acceptances ;
Enjoy Shelley Point SILVER BAY VILLA.

Hoopsig learners and Paternoster students from YearBeyond@Home learning joined forces to celebrate World Africa Day. Lea...
27/05/2026

Hoopsig learners and Paternoster students from YearBeyond@Home learning joined forces to celebrate World Africa Day. Learners drew pictures of the Big Five, did face painting, drew flags and sang the anthem.

Visit us at www.paternosterproject.co.za.

Die House of R Star Jiu Jitsu Klub in Paternoster het die naweek weer eens hul staal gewys toe al vyf atlete van dié klu...
25/05/2026

Die House of R Star Jiu Jitsu Klub in Paternoster het die naweek weer eens hul staal gewys toe al vyf atlete van dié klub met 'n medalje weggestap het. Hulle het aan die Apex Jiu Jitsu kompetisie in Somerset Wes deelgeneem. Die klub is geafillieerd en bestaan reeds vyf jaar.
Dit bied aan jong mense van Paternoster die geleentheid om dié sportsoort te bemeester. Respek, nederigheid en voortdurende self-verbetering is hulle leuse, en word volgens Wimpie Rossouw, die afrigter, streng toegepas. Hy was veral trots toe drie afrigters en een skeidsregter hom gekomplimenteer het vir die netheid, goeie gedrag, talent en goeie sportmangees wat sy kinders getoon het. Dit is selfs amper belangriker as die medaljes, het hy gesê.
Die klub word ook deur die Paternoster Groep en Friends of Hoopsig ondersteun.

Terselfdertyd het St Augustine's Laerskool ook aangekondig dat Luciano George hul sportportefeulje (Natalie's Sports Programme) gaan behartig en wat deur Paternoster Project NPC moontlik gemaak is. Foto nr. 3

www.paternosterproject.co.za

Ondersteun een van ons Friends of Hoopsig:

Eet by Cathy's Kitchen Paternoster,
Vind 'n huur plekkie deur Paternoster Rentals,
Ondersoek moontlikhede in versekering MUA Insurance Acceptances,
Geniet 'n vakansie by Shelley Point SILVER BAY VILLA.

Onderskrif: Groepfoto nr. 2:
Van links: Cayden Abrahams (goud), Kenock Chatinyare (brons), Wimpie Rossouw (afrigter),
A.J. Coetzee (brons), Miguel Pietersen (goud), Nathan Victor (silwer), Renecia Marcus (Hoopsigsteun vir Jitsprojek), Willem Rossouw en Kristen Jordaan (senior Jits atlete en helpers).

21/05/2026

Vele hande maak ligte werk! Soms by Hoopsig moet die jonger generasie, , bietjie uithelp! Vandag moes die "Walking bus" die leerders vinnig van die skool af vergesel, oor die besige straat tot by die saal. En later die middag moes die jeug weer inspring om die saal se vloer silwerskoon te kry. Tussen deur is daar natuurlik huiswerk en lees gedoen.
Baie dankie!

Kom meer te wete oor al die aktiwiteite by Hoopsig. Ons verwelkom donasies sodat ons gehalte nasorg kan verseker.

www.paternosterproject.co.za

Ondersteun een van ons Friends of Hoopsig:

Eet by Cathy's Kitchen Paternoster,
Huur vakansie blyplek by The Loft Paternoster Rentals
Kyk na versekerings-opsies MUA Insurance Acceptances
Ervaar Shelley Point en bly by SILVER BAY VILLA.

PATERNOSTER: Selfs vandag, ten spyte van gure weer, reën en stormwind, was Hoopsig se personeel op hul pos! Meer as vyft...
11/05/2026

PATERNOSTER: Selfs vandag, ten spyte van gure weer, reën en stormwind, was Hoopsig se personeel op hul pos! Meer as vyftig leerders, Yeboneers en selfs personeellede kon steeds danksy hulle toewyding 'n warm middagete geniet wat by die "Hoopsig-Cathy's kombuis" voorberei is. Gewoonlik word genoeg kos daagliks voorberei vir 'n 100 leerders. Maar vandag het die Hoopsig personeel, soos altyd, weer hul staal en sagte harte gewys. Dankie!

Help ons om ons Hoopsig leerders die beste middag-nasorg te gee. Skenkings word verwelkom en waardeer. Gesels met Alrika Hefers of besoek die webwerf:
www.paternosterproject.co.za

Of: Ondersteun een van ons Friends of Hoopsig:

Eet by Cathy's Kitchen Paternoster,
Vakansie huisvesting by The Loft Paternoster Rentals,
Doen navraag oor die beste versekerings-moontlikhede by MUA Insurance Acceptances,
Besoek Shelley Point en bly by SILVER BAY VILLA.

08/05/2026

Hoopsig featured in DSD insert

Address

1 Seeduiker Street Paternoster
Paternoster
7381

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paternoster Hoopsig - Hope View posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share