Huis Wittekruin en Leefreg

Huis Wittekruin en Leefreg Huis Wittekruin is 'n program van Badisa. Die Keurkomitee doen die keuring van die aansoek en op grond van die uitkoms word dit op die waglys geplaas.

Ons wil met Christelike waardes ouer persone, hul families en die gemeenskap dien.
-Deur omvattende versorgings en ondersteuningsdiens
-Met toegeruste personeel en vrywilligers
-In samewerking met die gemeenskap Aansoek prosedures:
Aansoekvorms beskikbaar op ons webtuiste en by ontvangs, moet volledig voltooi word met al die relevante dokumente.

28/08/2026
Wat sal ons nie doen sonder vrywilligers nie! Ons opregte dank vir die mooi hoekie en bankie waar die inwoners salig kan...
27/08/2026

Wat sal ons nie doen sonder vrywilligers nie! Ons opregte dank vir die mooi hoekie en bankie waar die inwoners salig kan sit en die sonskyn geniet 🙌
As daar enige 'wit olifante' rondstaan op jou erf, wat lyk soos 'n plant, pot, tuinstoel of bankie wat jy van ontslae wil raak, ons het nog 'n paar hoekies om te verfraai ... ons kan kom haal

19/08/2026

"Eers wanneer 'n mens werklik besef dat jy God se geliefde kind is, is jy gereed om al jou naastes in die wereld te sien as jou broers en susters." - Robert Runcie, Aartsbiskop van Canterbury

Augustus is tradisioneel in baie kerke en gemeenskappe in Suid-Afrika die Maand van Barmhartigheid.

Barmhartigheid lyk soos liefde in aksie, nie om net jammer te voel nie: dit is wanneer jy die nood van 'n ander raaksien, daarvoor omgee, en iets daaraan doen. Daarom dan die doel van die maand!

Wat is ‘n barmhartige mens?
• Gebruik jou hande en voete: Om kos te gee vir 'n honger mens of klere te gee aan iemand wat koud kry.
• Beoefen geduld en vergifnis: Om nie kwaad te vergeld nie, maar mense se foute deur die vingers te sien en hulle te vergewe.
• Gee tyd en aandag: Om te luister na iemand se pyn sonder om te oordeel.

Send a message to learn more

Sondag, 9 Augustus, was Vrouedag en by Huis Wittekruin was dit 'n voorreg om soveel kosbare en geliefde vroue te kon vie...
11/08/2026

Sondag, 9 Augustus, was Vrouedag en by Huis Wittekruin was dit 'n voorreg om soveel kosbare en geliefde vroue te kon vier!

09/08/2026
Dankie Sanet vir jou boodskap vandag en die herinnering dat ons waarde het al is dit hoe klein (in ons eie oë)
07/08/2026

Dankie Sanet vir jou boodskap vandag en die herinnering dat ons waarde het al is dit hoe klein (in ons eie oë)

06/08/2026

Aangeheg vind ons nuusbrief met ons Julie 2026 hoogtepunte. Kyk uit vir die Augustus verjaardaglys agteraan.

Huis Wittekruin: Pos beskikbaar vir Ingeskrewe Verpleegkundige [EN].Sien advertensie vir meer besonderhede.
02/08/2026

Huis Wittekruin: Pos beskikbaar vir Ingeskrewe Verpleegkundige [EN].
Sien advertensie vir meer besonderhede.

Junia Basworth het Donderdag ons inwoners kom besoek ... speel speel help sy hulle om hulle breine te stimuleer 🙌
01/08/2026

Junia Basworth het Donderdag ons inwoners kom besoek ... speel speel help sy hulle om hulle breine te stimuleer 🙌

Address

Uranus Street 2
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Wittekruin en Leefreg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share