Huis Uitvlucht

Call Directions Website Contact the organization

Huis Uitvlucht Ons tehuis is n nie-wingewende organisasie in die mooi dorp Montagu.
'n Program van Badisa. Ons huisves 81 inwoners en 23 ouer persone in woonstelle

Kom geniet en ondersteun ons en maak so 'n verskil in inwoners se lewens. Donasies is welkom.
05/11/2026

Kom geniet en ondersteun ons en maak so 'n verskil in inwoners se lewens. Donasies is welkom.

Ons Jaarfunksie was ‘n heerlike aand met ‘n fantastiese ete. Dankie Feedem Badisa
31/10/2026

Ons Jaarfunksie was ‘n heerlike aand met ‘n fantastiese ete. Dankie Feedem Badisa

Die MOTHS van Montagu het vandag die inwoners bederf. Baie dankie vir ‘ n heerlike oggend en eteBadisa@MOTHSMontagu
31/10/2026

Die MOTHS van Montagu het vandag die inwoners bederf. Baie dankie vir ‘ n heerlike oggend en eteBadisa@MOTHSMontagu

Ons oudste inwoner, tannie Ria Stemmet is vandag 98 jaar oud. Baie geluk tannie, een van die dae vier ons 100 ste.
29/10/2026

Ons oudste inwoner, tannie Ria Stemmet is vandag 98 jaar oud. Baie geluk tannie, een van die dae vier ons 100 ste.

Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid om ‘n verskil te maak in seniors se lewe. Sommige het geen familie en hul inkomste ...
29/10/2026

Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid om ‘n verskil te maak in seniors se lewe. Sommige het geen familie en hul inkomste is bietjie meer as Sassa daarom kwalifiseer hul nie vir subsidie nie.Kontak ons by 079 7777 121 of 023 6141480 .

Ondersteun ons en maak so ‘n verskil vir seniors wat versorging nodig het.
29/10/2026

Ondersteun ons en maak so ‘n verskil vir seniors wat versorging nodig het.

Ons Drafstapklub het 'n uitstappie onderneem na die NSRI te Hermanus. Dankie vir die wonderlike werk wat jul doen. Na on...
19/10/2026

Ons Drafstapklub het 'n uitstappie onderneem na die NSRI te Hermanus. Dankie vir die wonderlike werk wat jul doen. Na ons besoek het almal heerlik vis en chips geniet .

Ons seniorweek word afgesluit met 'n pannekoek fondsinsameling. Dankie vir 'n heerlike week@Badisa
09/10/2026

Ons seniorweek word afgesluit met 'n pannekoek fondsinsameling. Dankie vir 'n heerlike week@Badisa

Address

Piet Retiefstr
Montagu
6720

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Uitvlucht posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Uitvlucht:

Shortcuts

Share

Nearby non profit organizations