Jo-Dolphin Swartland APD

Call Directions Website

Jo-Dolphin Swartland APD We're a Special Daycare Centre for persons with severe to profound intellectual disability.

🔥 𝐅𝐑𝐈𝐃𝐀𝐘 𝐈𝐒 𝐁𝐎𝐄𝐑𝐈𝐄 𝐑𝐎𝐋𝐋 𝐃𝐀𝐘! 🔥𝗥𝟯𝟬 = 𝗙𝗹𝗮𝗺𝗲 𝗴𝗿𝗶𝗹𝗹𝗲𝗱 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲𝘄𝗼𝗿𝘀 + 𝘁𝗼𝗺𝗮𝘁𝗼 𝗿𝗲𝗹𝗶𝘀𝗵 𝗶𝗻 𝗮 𝗳𝗿𝗲𝘀𝗵 𝗿𝗼𝗹𝗹! 😋***Take Away or Sit Down**...
29/10/2026

🔥 𝐅𝐑𝐈𝐃𝐀𝐘 𝐈𝐒 𝐁𝐎𝐄𝐑𝐈𝐄 𝐑𝐎𝐋𝐋 𝐃𝐀𝐘! 🔥

𝗥𝟯𝟬 = 𝗙𝗹𝗮𝗺𝗲 𝗴𝗿𝗶𝗹𝗹𝗲𝗱 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲𝘄𝗼𝗿𝘀 + 𝘁𝗼𝗺𝗮𝘁𝗼 𝗿𝗲𝗹𝗶𝘀𝗵 𝗶𝗻 𝗮 𝗳𝗿𝗲𝘀𝗵 𝗿𝗼𝗹𝗹! 😋

***Take Away or Sit Down***

Date: 𝗙𝗿𝗶𝗱𝗮𝘆 𝟯𝟬 𝗢𝗰𝘁 2026
Collection time: 𝟭𝟮-𝟯𝗽𝗺
Address: 𝟱 𝗔𝗹𝗯𝗮𝗻𝗶𝗲 𝗦𝘁𝗿𝗲𝗲𝘁 𝗠𝗮𝗹𝗺𝗲𝘀𝗯𝘂𝗿𝘆
Place your order: 𝟬𝟮𝟮-𝟰𝟴𝟳 𝟭𝟭𝟱𝟲 𝗼𝗿 𝟬𝟳𝟮 𝟵𝟰𝟵 𝟯𝟱𝟮𝟭

All proceeds support Jo-Dolphin Swartland Association for Persons with Disabilities.

Come hungry, leave happy - and support a great cause! ❤️



Aletta Van de Vyver Heidi Myburgh Heini Wentzel Western Cape Association of and for Persons with Disabilities

28/10/2026

Parent-child connection, bringing the Circle of Courage to life.

LSPID West Coast Team joins parents, learners and caregivers at Jo-Dolphin SCC, making sweet memories of joy, Jo-Dolphin Swartland APD and connection while decorating cupcakes! 🧁💛

စာတို Western Cape Association of and for Persons with Disabilities Burre Burger Heidi Myburgh Sanel Vos Western Cape Provincial National Council of and for Persons with Disabilities Department of Education Down Syndrome International Department of Social Development Natasha Van Der Ross Zanele Du Toit Yonela Nongwe Mneno El-Ray Kotze Estrellita Geldenhuys Neville Ackerman Karen Bester Gwendoline Kriek Aletta Van de Vyver Kate Jantjies Heini Wentzel Hilary Links Shimone Shanice Daniels Christel Arendse Darling Green Country Estate @






20/10/2026

💙💛𝟐𝟎 𝐎𝐊𝐓𝐎𝐁𝐄𝐑 | 𝐍𝐀𝐒𝐈𝐎𝐍𝐀𝐋𝐄 𝐃𝐎𝐖𝐍-𝐒𝐈𝐍𝐃𝐑𝐎𝐎𝐌𝐃𝐀𝐆 💛💙

Vandag vier ons nie net Down-sindroom nie – ons vier mense, moontlikhede en die mooi uniekheid van elke individu! 💙

By Jo-Dolphin Swartland APD is elke kind en volwassene vir ons kosbaar. Vandag wil ons ons pragtige kinders en volwassenes met Down-sindroom in die kollig plaas en hulle met trots vier. ❤️

Agter elke glimlag is daar 'n unieke persoon. Agter elke prestasie is daar groei. En agter elke droom is daar die reg om geleenthede te kry, aanvaar te word en ten volle deel van ons gemeenskap te wees.

Down-sindroom bepaal nie wie 'n persoon is, wat hulle kan bereik of hoeveel vreugde hulle in die wêreld kan bring nie. Met liefde, ondersteuning, begrip en inklusiewe geleenthede kan elke persoon groei, ontwikkel en hul eie besondere lig laat skyn. ✨

🎥 Kyk gerus na ons video en vier saam met ons hierdie wonderlike kinders en volwassenes! Hulle herinner ons daaraan dat ware insluiting begin wanneer ons verby 'n diagnose kyk en die mens raaksien.

By Jo-Dolphin glo ons dat elke persoon die reg het om veilig, geliefd, gerespekteer en ingesluit te voel. Nie net vandag nie, maar elke dag.

💙💛 Anders, maar nooit minder nie. Elkeen uniek. Elkeen waardevol. Elkeen behoort.

Kom ons bou saam aan 'n gemeenskap waar daar plek is vir almal!
Western Cape Association of and for Persons with Disabilities Western Cape Forum for Intellectual Disability Western Cape Provincial Parliament Western Cape Network on Disability Western Cape Forum for Intellectual DisabilityEstrellita Geldenhuys Heidi Myburgh Aletta Van de Vyver Darling Cellars Wentzel Kate Jantjies Sanel Vos
Department of Social Development Department of Education Down Syndrome South Africa Down Syndrome South Africa Down Syndrome International

20/10/2026

💙💛𝟐𝟎 𝐎𝐊𝐓𝐎𝐁𝐄𝐑 | 𝐍𝐀𝐒𝐈𝐎𝐍𝐀𝐋𝐄 𝐃𝐎𝐖𝐍-𝐒𝐈𝐍𝐃𝐑𝐎𝐎𝐌𝐃𝐀𝐆 💛💙

Vandag vier ons nie net Down-sindroom nie – ons vier mense, moontlikhede en die mooi uniekheid van elke individu! 💙

By Jo-Dolphin Swartland APD is elke kind en volwassene vir ons kosbaar. Vandag wil ons ons pragtige kinders en volwassenes met Down-sindroom in die kollig plaas en hulle met trots vier. ❤️

Agter elke glimlag is daar 'n unieke persoon. Agter elke prestasie is daar groei. En agter elke droom is daar die reg om geleenthede te kry, aanvaar te word en ten volle deel van ons gemeenskap te wees.

Down-sindroom bepaal nie wie 'n persoon is, wat hulle kan bereik of hoeveel vreugde hulle in die wêreld kan bring nie. Met liefde, ondersteuning, begrip en inklusiewe geleenthede kan elke persoon groei, ontwikkel en hul eie besondere lig laat skyn. ✨

🎥 Kyk gerus na ons video en vier saam met ons hierdie wonderlike kinders en volwassenes! Hulle herinner ons daaraan dat ware insluiting begin wanneer ons verby 'n diagnose kyk en die mens raaksien.

By Jo-Dolphin glo ons dat elke persoon die reg het om veilig, geliefd, gerespekteer en ingesluit te voel. Nie net vandag nie, maar elke dag.

💙💛 Anders, maar nooit minder nie. Elkeen uniek. Elkeen waardevol. Elkeen behoort.

Kom ons bou saam aan 'n gemeenskap waar daar plek is vir almal!
Western Cape Association of and for Persons with Disabilities Western Cape Provincial Parliament Western Cape Network on Disability Western Cape Forum for Intellectual Disability Estrellita Geldenhuys Heidi Myburgh Aletta Van de Vyver Darling Cellars Heini Wentzel Kate Jantjies Sanel Vos
Down Syndrome South Africa Down Syndrome Association Western Cape Down Syndrome International

Send a message to learn more

20/10/2026
12/10/2026

💚 𝐖𝐎𝐑𝐋𝐃 𝐌𝐄𝐍𝐓𝐀𝐋 𝐇𝐄𝐀𝐋𝐓𝐇 𝐃𝐀𝐘 | 𝟏𝟎 𝐎𝐂𝐓𝐎𝐁𝐄𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟔 💚

Mental health matters. Every person matters. Every feeling matters.

At Jo-Dolphin Swartland APD, we recognise that mental health is just as important as physical health — including for adults with disabilities.

Our Protective Workshop is more than a place to learn skills and develop independence. It is a place of belonging, friendship, purpose and acceptance. Being seen, heard, respected and included can make a meaningful difference to a person’s emotional well-being.

Persons with disabilities may face additional challenges, including social exclusion, loneliness and barriers to accessing support. Everyone deserves the opportunity to express their feelings, build meaningful relationships and receive the care and understanding they need.

💚 Let’s create a world where mental health is spoken about without shame, differences are embraced, and nobody feels alone.

At Jo-Dolphin, we believe that every person deserves to feel safe, loved, respected and included.

Western Cape Association of and for Persons with Disabilities Estrellita Geldenhuys Darling Cellars Aletta Van de Vyver Crescendo White Gwendoline Kriek Heini Wentzel Antonette Swart Hilette Potgieter Celista Ge**er Cleodine Leukes Natasha Van Der Ross Rochelle Turck Tobie Turck Darling Green Country Estate

Send a message to learn more

✨ 𝐕𝐀𝐍𝐃𝐀𝐆 𝐒𝐄 𝐇𝐄𝐋𝐃 - 𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄 𝐉𝐀𝐍𝐂𝐎! ✨🚐💦Kyk hoe blink Jo-Dolphin se Quantum bussie!😍'𝗻 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧, 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗝𝗮𝗻𝗰𝗼 𝗦𝗰𝗵𝘂𝘁𝘁𝗲...
04/10/2026

✨ 𝐕𝐀𝐍𝐃𝐀𝐆 𝐒𝐄 𝐇𝐄𝐋𝐃 - 𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄 𝐉𝐀𝐍𝐂𝐎!

✨🚐💦Kyk hoe blink Jo-Dolphin se Quantum bussie!

😍'𝗻 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧, 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗝𝗮𝗻𝗰𝗼 𝗦𝗰𝗵𝘂𝘁𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗘𝗗𝗙 𝗔𝘂𝘁𝗼𝗳𝗶𝘅 wat ons bussie vandag HEELTEMAL GRATIS van binne en buite skoongemaak en gewas het!Janco, jou mooi gebaar beteken so baie vir ons.

Ons gebruik hierdie bussie elke dag om ons begunstigdes veilig te vervoer, en danksy jou lyk hy nou weer soos nuut. Dis mense soos jy wat ons beskermde werkswinkel se wiele laat rol!

🙏𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲𝘂𝗻 𝗮𝘀𝘀𝗲𝗯𝗹𝗶𝗲𝗳 𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗮𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲𝘂𝗻!!

As jou kar 'n bietjie liefde nodig het, kontak vir Janco - Puik diens met 'n glimlag, elke keer!📍 𝐄𝐃𝐅 𝐀𝐮𝐭𝐨𝐟𝐢𝐱

𝐉𝐚𝐧𝐜𝐨 𝐒𝐜𝐡𝐮𝐭𝐭𝐞
𝐀𝐫𝐜𝐚𝐝𝐢𝐚𝐬𝐭𝐫𝐚𝐚𝐭 𝟏𝟔, 𝐌𝐚𝐥𝐦𝐞𝐬𝐛𝐮𝐫𝐲
📞 𝟎𝟐𝟐-𝟒𝟖𝟕 𝟏𝟒𝟗𝟕

𝐇𝐮𝐥𝐥𝐞 𝐝𝐨𝐞𝐧:
✅ Car Wash
✅ Paint Protection
✅ Auto Armor, Smash & Grab
✅ Canopies Support local.

Rentia Slabbert Julyan Estrellita Geldenhuys Western Cape Association of and for Persons with Disabilities

🇿🇦 Happy Heritage Day from Jo-Dolphin! 🇿🇦One Nation, Many Cultures, One Heart! ❤️Today we celebrate the beautiful herita...
24/09/2026

🇿🇦 Happy Heritage Day from Jo-Dolphin! 🇿🇦One Nation, Many Cultures, One Heart! ❤️

Today we celebrate the beautiful heritage, culture, languages and abilities of our children and adults with multiple disabilities.

At Jo-Dolphin Swartland APD, every child and adults bring their own story, their own culture, and their own light to our Jo-Dolphin family. That is our heritage - Ubuntu, inclusion and care.

Happy Heritage Day to all our families, staff and supporters!

Estrellita Geldenhuys Kate Jantjies Crescendo White Western Cape Association of and for Persons with Disabilities

21/09/2026

🍲❤️ 𝐇𝐞𝐉𝐎-𝐏𝐎𝐓 𝟐𝟎𝟐𝟔 – 𝐊𝐎𝐌 𝐊𝐔𝐢𝐞𝐫 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐄𝐍 𝐖𝐄𝐄𝐒 𝐃𝐄𝐄𝐋 𝐕𝐀𝐍 𝐈𝐄𝐓𝐒 𝐆𝐑𝐎𝐓𝐄𝐑! ❤️🍲

Die Swartland weet mos hoe om saam te kuier… en wanneer daar ’n lekker potjie op die vuur is, is dit sommer nóg beter! 🔥🍲

Op Woensdag 23 September 2026 nooi ons jou hartlik uit na Jo-Pot 2026 by Darling Cellars – ’n dag waar lekker kos, lekker mense en ’n goeie doel bymekaar kom.

Kom geniet die geur van potjies wat oor die vure prut, kuier saam met familie en vriende, geniet die dag se vermaak en maak seker jy gaan loer ook in by Burre Burger, wat saam met ons deel van hierdie spesiale dag gaan wees! 🍔🎉

Maar Jo-Pot is vir ons oor soveel meer as net potjies…

Dit gaan oor mense.
Dit gaan oor omgee.
Dit gaan oor ’n gemeenskap wat sê: “Ons staan saam.” ❤️

Hierdie jaar vier Jo-Dolphin 20 jaar van hoop – 20 jaar waarin ons saam met ons kinders, volwassenes, families, personeel, vrywilligers, donateurs en die gemeenskap ’n plek bou waar elke persoon veilig, geliefd, gerespekteer en ingesluit voel. 💙

Wanneer jy Jo-Pot ondersteun, help jy om daardie werk voort te sit.

So, Swartland… trek jou skoene aan, bring jou mense en kom kuier saam! 👨‍👩‍👧‍👦❤️

🍲 Kom eet ’n lekker potjie.
🍔 Kom geniet Burre Burger.
🎶 Kom kuier en geniet die dag.
💙 Kom ondersteun Jo-Dolphin.
🙌 En wees deel van iets wat ’n verskil maak.

📍 Darling Cellars
📅 Woensdag, 23 September 2026

Jo-Pot 2026 – lekker kos vir ’n goeie doel.
Want wanneer ’n gemeenskap saamstaan, gebeur daar mooi dinge. ❤️


Burre Burger Darling Cellars Heidi Myburgh Aletta Van de Vyver Gwendoline Kriek Western Cape Association of and for Persons with Disabilities National Council of and for Persons with Disabilities El-Ray Kotze Heini Wentzel Kate Jantjies Yonela Nongwe Mneno Karen Bester Zanele Du Toit Zulfah Van Reenen Rentia Slabbert Julyan

Address

Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27224871156

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jo-Dolphin Swartland APD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share