Just Care Hermanus

Call Directions Website Contact the organization

Just Care Hermanus We are an aftercare facility in Mount Pleasant providing a safe, supportive environment for children.

We assist with homework, life skills, development, counselling and daily meals. Our dedicated staff are committed to helping every child grow & succeed. We have done a great deal of research in the Overstrand Area and it has become very apparent to us that an after school care is in desperate need of assistance. In collaboration with the department of education who has given us permission to use the local school's classrooms and Overstrand Municipality, who will be supporting us, we opened our first After care on the 04 May 2015 at Mount Pleasant school. We are providing assistance with homework, sports activities and a light meal

A Big Thank You to Vorster & Steyn Attorneys! 🌭A special thank you to Vorster & Steyn for donating delicious boerewors r...
26/10/2026

A Big Thank You to Vorster & Steyn Attorneys! 🌭

A special thank you to Vorster & Steyn for donating delicious boerewors rolls for our children’s Friday lunch at Just Care Aftercare!

Your generosity helped us end the week on a happy note and gave our children something extra special to look forward to. These thoughtful gestures mean so much to us and remind our children that their community cares about them. 💚

Thank you for being part of our Just Care family and helping us make a difference, one meal at a time!

Together, we grow, learn and thrive. 🌱

Ons wens al ons leerders wat tans in Matriek is en wat leerlinge was hier by Just Care ‘n suksesvolle eindeksamen. Mag j...
12/10/2026

Ons wens al ons leerders wat tans in Matriek is en wat leerlinge was hier by Just Care ‘n suksesvolle eindeksamen. Mag julle hard leer, julle bes doen en sukses proe. Ons bid die seën van die Here op jul finale eksamen en dat julle die vrugte sal pluk van 12 jaar se werk. Ons wil graag hê dat julle die toekoms aanpak en ‘n sukses maak van jul lewe - onthou om die regte keuses te maak en op die Here te vertrou!

En dan kry almal koue ysies geborg deur Tannie Paula om die lyfies en breine af te koel .
30/09/2026

En dan kry almal koue ysies geborg deur Tannie Paula om die lyfies en breine af te koel .

‘n Baie energieke vrywilliger het haarself diep in ons harte kom inspeel- sy kom help ons meisies om fyner kunsies van N...
30/09/2026

‘n Baie energieke vrywilliger het haarself diep in ons harte kom inspeel- sy kom help ons meisies om fyner kunsies van Netbal aan te leer Tannie Elsa speel selfs dis jongstes onder die tafel in!

On the last Friday of the 3 Term, the lovely ladies from Angel Paws visited Just Care with the Angels, their Theraphy do...
30/09/2026

On the last Friday of the 3 Term, the lovely ladies from Angel Paws visited Just Care with the Angels, their Theraphy dogs. We had such fun with them- they brought a story that we could read for the dogs, some activities and even cookies and sweets( previously the learners tried some of the dog’s treats) Thank you for buildings positive interactions with dogs and Tannies.

En om bietjie die warmte af te koel, het ons by Steers heerlike roomyse geeët- hopelik lê die koue roomyse die maaltafel...
30/09/2026

En om bietjie die warmte af te koel, het ons by Steers heerlike roomyse geeët- hopelik lê die koue roomyse die maaltafels vas!

Maaltafels is maar ‘n ding wat ‘n mens moet leer en leer. Maandag en Woensdag het 10 graad3, graad 4 en graad 5 kinders ...
30/09/2026

Maaltafels is maar ‘n ding wat ‘n mens moet leer en leer. Maandag en Woensdag het 10 graad3, graad 4 en graad 5 kinders opgedaag om die maaltafelberg te klim. Ons gaan nog meer oefen en huiswerk doen- maar dit is ‘n begin…. Goed begin is al halfpad gewin( ou Hollandse gesegde)

07/09/2026

🎉 EN ONS HET ONS WENNERS! 🎉

’n GROOT dankie aan elke persoon wat ons skenkingsveldtog ondersteun het! ❤️

Elke skenking, deel en bietjie ondersteuning maak ’n verskil en help ons om voort te gaan om na die kinders by Just Care om te sien. Ons waardeer elkeen van julle ongelooflik baie! 🫶

En nou vir die wenners… 🥁🥁🥁

1ste wenner: Annique May
2de wenner: Paul Jacobs
3de wenner: Rochelle Fortuin

Baie geluk aan julle! 🎉👏

Weereens, baie dankie aan almal wat deelgeneem het en gehelp het om ’n verskil te maak. Julle ondersteuning beteken vir ons meer as wat julle besef. 💚

Saam help ons ons kinders om te groei, te leer en te floreer. 🌱

Vandag was dit die Derby tussen MtPleasant Primêr en Hawston Primêr. Ons netbaldogters het te fraai gelyk in hul sportdr...
05/09/2026

Vandag was dit die Derby tussen MtPleasant Primêr en Hawston Primêr. Ons netbaldogters het te fraai gelyk in hul sportdrag!

Ons eet te lekker aan ons worsbroodjie (hotdog) - weereens geborg deur GAS HUB Hermanus. Baie dankie! Vrydae is ‘n heerl...
05/09/2026

Ons eet te lekker aan ons worsbroodjie (hotdog) - weereens geborg deur GAS HUB Hermanus. Baie dankie! Vrydae is ‘n heerlike braaiworsie soos ‘n kersie op die koek!!!!

Address

Corner Malva & Angelier Street, Mountpleasant
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:00
Tuesday 11:00 - 17:00
Wednesday 11:00 - 17:00
Thursday 11:00 - 17:00
Friday 11:00 - 17:00

Telephone

+27834841871

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Just Care Hermanus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Just Care Hermanus:

Shortcuts

Share