28/09/2026
Wees steeds waaksaam vir bek-en-klouseer, sê Agri Wes-Kaap
Daar is steeds aktiewe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die Tuinroete.
Weens BKS is daar ook steeds paaie in die groter Mosselbaai-omgewing wat vir publieke gebruik gesluit bly.
Vind die artikel in die kommentaar hieronder.