Ryco Smart College

Ryco Smart College Skills development courses, education, rural towns upliftment, accredited trainings

RYCO SMART COLLEGE NEWS TODAY _TODAY 7 FEBRUARY 2024_ Congratulation to yet another group of our students on passing the...
07/02/2024

RYCO SMART COLLEGE NEWS TODAY
_TODAY 7 FEBRUARY 2024_

Congratulation to yet another group of our students on passing their learners drivers license today! One more pivotal turning point in their life to celebrate. Congratulations again and be protected out and about on the roads!

Special shout out to our hard working facilitator Elzette Jansen for doing her best to make sure their all passed.

Follow this link below to give your congratulations message to our students.

*Like, comment and share our page*
https://www.facebook.com/share/p/1kYDzYtREtEYtYRq/?mibextid=Nif5oz

Congratulations to our students:
Anastacia Arendse
Shaundre Jansen
Makgala Moses
Erlene Lindoor
Shulymen Van jaarsveld
Ashnay Lindoor

Campus: Krakeelrivier
Facilitator: Elzette Jansen

Regards

Rhyno Davidson
CEO - Ryco Smart College

Ryco Smart College - Making real change in rural towns

Ryco Smart College  Ryco Smart CollegeEk het 'n fantastiese ontmoet en groet kort buitelug inligtingsessie met die matri...
27/01/2024

Ryco Smart College

Ryco Smart College

Ek het 'n fantastiese ontmoet en groet kort buitelug inligtingsessie met die matrikulante van Willowmore Sekondêre skool gehad. Hulle sal ook die komende Ryco-vaardigheidsprogramme in Willowmore bywoon. Ons loods nuwe permanente vaardigheidsontwikkeling-kortkursusseprogramme om die profiel van matrikulante te verhoog. Die matrikulante was opgewonde om van hierdie nuwe komende program te hoor. Ek het ook 'n goeie ontmoeting met die skoolhoof gehad en hom hart klop vir meer geleenthede vir Willowmore-jeug.

Willowmore - Vorentoe

We are opening our doors in Gqeberha as promised. See details on poster below to register and feel welcome to join the a...
25/01/2024

We are opening our doors in Gqeberha as promised. See details on poster below to register and feel welcome to join the advertising campaign by sharing our poster on WhatsApp and Facebook.

ECD Teachers Course includes:
ECD level 4
ECD level 5
ECD level 6

WhatsApp line for Gqeberha/Port Elizabeth:
https://chat.whatsapp.com/FGCzOa8nLFK281WmfvPfuq

[email protected]

Area Koördineerders kontak nommers:Area: George, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai, Tjitjikama, Humansdorp  Kontak of ...
17/01/2024

Area Koördineerders kontak nommers:
Area: George, Mosselbaai, Knysna, Plettenbergbaai, Tjitjikama, Humansdorp
Kontak of Whatsapp: 0609268363

Area: Oudtshoorn, Carlitzdorp, Ladysmith, Dysselsdorp, De Rust, Prins Albert, Beaufort-Wes
Kontak of Whatsapp: 079 816 2192

Area: Willowmore, Uniondale, Avontuur, Haarlem, Misgund, Louterwater, Krakeel, Joubertina en Kareedouwter
Kontak of Whatsapp: 0768817234

Vir meer inligting klik op die WhatsApp blok
https://chat.whatsapp.com/JK02QAzzAHD5dJFZBtG9dz

Ryco Smart College

LANGKLOOF dorpe ons gaan ons derde fase kursusse begin. Baie dankie aan die studente van verlede jaar wat vol saal saam ...
15/01/2024

LANGKLOOF dorpe ons gaan ons derde fase kursusse begin.

Baie dankie aan die studente van verlede jaar wat vol saal saam met ons gewerk het met ons vorige kursusreeks vir al met die leerdersbestuurskursusse wat suksesvol voltooi was deur so baie mense van Langkloof ook baie geluk aan die groot groepe wat geslaag het.

Meer goeie nuus is ons het opgegradeer met meer kursusse volgens die behoefte van ons area. Ons het studente gevra watter kursusse hulle graag in die area wil hê en die meeste het vir onderwys die ECD kursus gestem. Die ECD kursusse vlak 4, 5 en 6 is nou beskikbaar in LANGKLOOF dorpe insluitend Joubertina, Krakeel, Louterwater, Misgund, Haarlem, Avontuur en Kareedouw. Die kursuse is reeds in George, Mosselbaai, Knysna, Oudtshoorn, Willowmore en die res van die Garden Route distrik besig om uit te brei.

Die groot rede hoekom baie van ons jeug en kinders in LANGKLOOF nie kan gaan studeer nie, is omdat dit baie duur is om in die stede te gaan woon om te gaan studeer, om rede dit sluit in die duur betaling van verblyf, vervoer, kos, klere en studiegeld wat 'n groot uitdaging is vir ons plattelandse gemeenskappe. Om in jou eie tuisdorp te studeer, bly die goedkoopste uitweg. Dit is die rede hoekom ons uit ons pad gaan om hierdie studiegeleenthede te bring. Ons besef ook dat almal dalk nie gereed is om nou vir Januarie-registrasie te betaal nie, dus het die bestuur besluit om studente kans te gee om gedurende Februarie maand te betaal, alhoewel almal wat belangstel saam met die studente wat reeds betaal het kan klas loop. Ons beoog om vanaf 27 Januarie 2024 met klase te begin in die verskeie dorpe.

Let wel hierdie WhatsApp-lyn is slegs vir die mense van die LANGKLOOF dorpe.
Gebruik ons WhatsApp lyn vir hulp deur ons agente - 0768817234 (stuur n WhatsApp boodskap met jou dorp naam, jou naam en van sodat ons jou in die Whatsapp groep kan plaas jou dorp)

Dit is die ware vorm van hulp vir plattelandse dorpe. Deel die nuus op u sosiale media.

Ryco Smart College in vennootskap met ander kolleges

Driving learners courses now available in Knysna. You can make it happen, year of greater things. Join the Knysna drivin...
06/01/2024

Driving learners courses now available in Knysna. You can make it happen, year of greater things.

Join the Knysna driving learners group for driving learners courses.

This WhatsApp link is only for people living in Knysna https://chat.whatsapp.com/EKee7dFnf1d1tX16kUVgfJ

Finally Port Elizabeth - Gqeberha So many people of Gqeberha has reached out to us and finally we have the opportunity t...
03/01/2024

Finally Port Elizabeth - Gqeberha

So many people of Gqeberha has reached out to us and finally we have the opportunity to reach out back to them. Yes we are opening a new branch in Qeberha. Join the fastest growing community college today!!!

We are opening doors in more areas of the Eastern Cape

GOEIE NUUS KNYSNAPubliekasie vandag 1 Januarie 2024Ons kom môre Knysna besoek om ons Kollegekampus in Knysna te open. Ba...
01/01/2024

GOEIE NUUS KNYSNA
Publiekasie vandag 1 Januarie 2024

Ons kom môre Knysna besoek om ons Kollegekampus in Knysna te open. Baie mense van Knysna doen tans navrae en aansoek om by ons te leer daarom is dit vir ons belangrik om die geleenthede wat ons bied na die kleiner behoeftige gemeenskappe te bring, omdat ons besef hoe duur dit is om in stede te gaan woon om te leer met hoë akkommodasie en vervoer koste. Ons kom môre om die belangstellendes te sien asook om te reël om ons kollege amptelik in Knysna te open.

Plek: Sinethemba, Khayalethu, Ntlanga Str opposite Percy Mdala High School
Datum: 2 Januarie 2024'
Tyd: 12uur nm

Hierdie is groot nuus stuur dit aan op u sosiale platforms.

Oudtshoorn - Mooi nuus Ryco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in jou eie d...
20/11/2023

Oudtshoorn - Mooi nuus

Ryco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in jou eie dorp.

Sny reis- en verblyfkoste na ander dorpe heeltemal en studeer in jou eie dorp. Die ander goeie nuus is dat jy kan voort gaan om te werk gedurende die week en ons Saterdagklasse bywoon. Hierdie studieprogram is ontwerp om dit vir jou moontlik te maak om teen baie lae pryse te studeer om steeds jou verdere geleerdheid en diplomas te verwerf. By ons hoef jy nie bekommerd te wees oor lae matriekeksamenpunte soos wat by baie ander universiteite vereis word nie. Ons aanvaar selfs vanaf graad 10. Nog goeie nuus as jou huishoudelike inkomste minder as R5000 per maand is, kan jy aansoek doen vir 50% afslag by ons studiekursusse noodhulp afdeling.

_Waar anders kan jy met hierdie voordele studeer._

Ons program is ontwerp om by die huidige ekonomiese toestande en omstandighede van ons gemeenskappe as ook landelike gemeenskape te pas. Jy kan steeds jou studiedroom 'n werklikheid maak.

Dit is 'n vennootskapsprogram en ons is ten volle geakkrediteer.

*Ons hooftak:*
Ryco Smart College
By die Golden Oldies Club perseel
Nelson Mandela Bulivard
Langs George Conville polisie stasie
Conville
George
6530

*Kontak ons hulp-lyn*
078 705 2789
(Ook op WhatsApp beskikbaar)

Deel die nuus op Facebook en WhatsApp so baie jeug en mense wil graag studeer maar weet nie van ons geleenthede nie.

14/11/2023

Ouma Sarie at Ryco Smart College

Ryco Smart College bied die beste en bekostigbare studiegeleenthede en is beskikbaar in jou eie dorp.

Sny reis- en verblyfkoste na ander dorpe heeltemal en studeer in jou eie dorp. Die ander goeie nuus is dat jy kan voort gaan om te werk gedurende die week en ons Saterdagklasse bywoon. Hierdie studieprogram is ontwerp om dit vir jou moontlik te maak om teen baie lae pryse te studeer om steeds jou verdere geleerdheid en diplomas te verwerf. By ons hoef jy nie bekommerd te wees oor lae matriekeksamenpunte soos wat by baie ander universiteite vereis word nie. Ons aanvaar selfs vanaf graad 10. Nog goeie nuus as jou huishoudelike inkomste minder as R5000 per maand is, kan jy aansoek doen vir 50% afslag by ons studiekursusse noodhulp afdeling.

Waar anders kan jy met hierdie voordele studeer.

Ons program is ontwerp om by die huidige ekonomiese toestande en omstandighede van ons gemeenskappe as ook landelike gemeenskape te pas. Jy kan steeds jou studiedroom 'n werklikheid maak.

Ons hooftak:
Ryco Smart College
By die Golden Oldies Club perseel
Nelson Mandela Bulivard
Langs George Conville polisie stasie
Conville
George
6530

Deel die nuus op Facebook en WhatsApp so baie jeug en mense wil graag studeer maar weet nie van ons geleenthede nie.

Best news rural communities also included this time.
14/11/2023

Best news rural communities also included this time.

GROOT HOOP VIR JEUG EN ANDER BAIE GELUK AAN ONS STUDENTEPubliekasie: Vandag Woensdag 13 September 2023. Hierdie berig br...
13/09/2023

GROOT HOOP VIR JEUG EN ANDER
BAIE GELUK AAN ONS STUDENTE

Publiekasie: Vandag Woensdag 13 September 2023.

Hierdie berig bring soveel vreugde om geluk te kan se aan Jason Bruintjies, Adriana Bruintjies, Albertus Botha, Shanell Damons, Herusha Palmer, Anasthia Jantjies en
Mtotoyi Tokozile met slaag van hul bestuurs-leerders permit.

Dit is ons 16de groep wat hul bestuur-leerders kursus slaag met ons
K53-kurrikulum kursus – Die teorie agter die toets, sluit in die verskillende: kontroles, reëls, prosedures, seine en nasien.

Vandag wil ons ook die volgende rolspelers erken en vereer

Ons bedank graag ons hardwerkende Sentrumbestuurders Michelle Zana (Joubertina), Elzette Jansen (Krakeel) en Sharon Borchards (Louterwater), mnr Chester Thyse (Haarlem) en mnr Jerome Solomons (Uniondale) wat hul eie tyd die maksimum oorskry het om te werf. en bestuur hul Sentrums in hul verskillende dorpe.

Dankie aan ons Fasiliteerders Mnr M Minnaar, Mnr R Olyn, Me M De Celly wat baie tyd gegee het om ons studente te doseer.

Spesiale dank aan die UCC Kerke, Eerwaardes en Kerkraad van Joubertina en Louterwater vir julle vennootskap deur hierdie programme in die verskillende dorpe van Langkloof. Dankie aan dominee Andries Palmer wat hierdie reëlings help tref het.

Spesiale dank aan ons stigtersdirekteure mnr Rhyno Davidson en mnr Raphael Goeieman vir die mentorskap van hierdie wonderlike gemeenskapsontwikkelingsprojek.

HIERDIE IS GROOT HOOP VIR JEUG EN MENSE VAN LANDELIKE GEBIEDE.

Address

Office Next To Conville Police Station 2 Yellow Houses Opisit Total Garage Nelson Mandela Bulivard For, Golden Oldies Club
George
0648455395

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27787052789

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ryco Smart College posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ryco Smart College:

Share