13/01/2024
Happy New Year and a blessed future for all.May the Lord make your paths straight and fight all your battles.Mag hierdie jaar geseënd wees en die seëninge van God jou oorval.Upliftinghands sal hierdie jaar vroeg begin met ons programme.Die jaar sal anders wees as ander tye waarby ons net kos,klere,skoene,ens uitgedeel het.Die jaar se beplanning loop soos volg.Ons sal nog steeds help met klere en kos maar ons sal ñ persoonlike pad stap saam party mense om in hul behoeftes te voorsien.Ons sal ook help met onderhoude vir werk,herstel van huise,herstel van mense se selfbeeld en karakter.Net n voorsmakie van wat ons beplan.As enige persoon wil help met enige donasies van enige soort.Skakel Danzel Gericke 073 504 3588 whattsapp of bel.
[email protected].