15/06/2026
Update: Adoption pending. :-D
******
Super cute, teeny tiny female kitten up for adoption in Douglas or Kimberley area, Northern Cape.
Douglas vir Diere het hierdie vreeslike oulike, piepklein, mak wyfiekatjie van 6.5 weke oud beskikbaar vir aanneming.π» Sy is regtig die oulikste dingetjie!!β€οΈ Aanneemfooi van slegs R650 sluit haar 1ste inenting, ontwurming EN sterilisasie in!
Laat weet asb as iemand haar 'n huis kan gee.
0649070900
(Katjie is tans in Douglas. )