HAND of the Givers

Directions Contact the organization

HAND of the Givers With God's love we give to those in need and believe that Christ is the first priority thru Him we give and therefore we know He will make ways to provide

13/01/2026

Hierdie jaar gee ons als aan God al het ons niks

19/11/2025

Hi fam is na Lang tyd wat ons weer aktief sal wees noe omdat ons slap gele het nie maar omdat ons God moes raadpleeg oor die pad voorentoe

Ek besef dat sonder God kan ons nie beweeg nie sy hand en genade is die belangrikste deel van ons lewe en bestaan
Ek moedig u hul aan om te besef hoe groot God is weet dat hy ons nooit Allen sal laat of in die steek sal laat nie ek weet met u hulp en God se genade sal ons bereik wat ons glo ons kan
Mag die n begin van groot dinge wees
Baie liefde van Ma.prof

12/07/2023

Mag God van die moontlike jou onmoontlike omstandighede moontlik maak jy sal kry wat jy so lank na smag 💯

11/03/2023

🤗
Dus altyd n voorreg en vreugde om iets te kan Los op FB Al isit net om iemand te motiveer 💯....ek le nou hier en iets kom by my op se vir iemand JY KAN..soms gaan ons deur soveel dinge en Dan is daar mos vra en twyfel partykeer voel ons Alleen en Dan kom daar weer dae wanneer dit voel die lewe sak toe Soos n berg op ons skouers maar ek wil iemand se Jy kan die stryt weerstaan , Jy kan oorwin , JY KAN bo jou omstandighede styg , JY KAN jou droom bereik JY KAN ,JY KAN
Soms kom ons so byna by ons eind besteming maar Dan verloor ons moed want ons fokus op te veel dinge maar Ma.Prof wil jou vanaand se Jy Kan oorwin GLO net aan God Wie jou saligmaker is Hy sal jou help Hy gee om Al voel dit niemand gee om nie wwer God is by jou dag en nag en met genade KAN JY die diepste seer oorwin JY KAN die men's bekom Wie mense se Jy sal nooit wees JY KAN uitstraal ✨ JY sal die verskil wees in jou Familie en woonbuurt mense se opinies tel nie by God nie want Hyt die laaste se oor jou lewe en toekoms moet nooi toelaat dat die vyand en trawante die oorhand oor jou kry nie want Jy is n koningskind 😇 en JY KAN sukses behaal so wanner iemand weer in jou twyfel kyk hom of haa in die oë en se MET GOD KAN EK💯🙌🙏

24/12/2022

Ek bid die seën van God op elkeen van u hul se lewe toe mag u hul more n geseende kersgety beleef en n voorspoedige en vreugdevole nuwe Jaar ....God seen u elkeen klompie liefde van .Ma prof❤️

Vandag Kon ons Meer as 100 kids se harte steel 🎊🥳....Baie dankie aan almal wat my altyd bystand verleen en help om n ver...
24/12/2022

Vandag Kon ons Meer as 100 kids se harte steel 🎊🥳....

Baie dankie aan almal wat my altyd bystand verleen en help om n verskil te maak

Onthou ons hou nie op om goed te doen nie so enige skenkings en donasies word hoogs wardeur Al is dit klere ,skoene, blikkies en enige iets wat men's kan gebruik vir enige inligting skakel of inboks my

20/06/2022

Hi family ons het paar klere, skoene op aanvraag vir oud en jonk asook enige droë kossoorte ons help mensies wie dit nie breed het nie indien u meer van ons wil weet mag u ons kontak baie dankie aan almal Wie n hand uitsteek ons wardeur u hul

21/05/2022

More families soos u hul weet het die winter kom groet om eers bietjie by ons te vertoef en dat daar Baie mensies is wat dit nie breed het nie ek wil graag hoor of daar noe Paar Engele op aarde is nie om graag skenkings of donasies wil skenk nie bv, klere ,skoene,bedegoed, enige soorte kos pakkies of blikkies enige droëkosse is van harte wardeur enige donasie sal wardeur word u mag my of profeet Ettien Horst kontak dankie geliefdes en hou u hul warm liefies vir Jul almal vanaf ma prof😇💙

Address

Breipaal
Douglas
8730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HAND of the Givers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to HAND of the Givers:

Shortcuts

Share