Douglas 224 Round Table

Douglas 224 Round Table 'n Internationale netwerk van vriende, met gedeelde ideale, wat werk om n verskil te maak

22/01/2026

Calling all men

Indien daar van julle manne is wat betrokke wil raak by Douglas Round Table of net wil sien waaroor dit gaan, ons hou vannaand ons eerste vergadering vir die jaar. Die doel is om saam planne te maak oor hoe ons Douglas en die breër gemeenskap kan ondersteun.

As jy lus is vir liefdadigheidswerk en tussen 18 en 40 jaar oud is, kom maak gerus vannaand om 19:00 ’n draai by die Douglas Round Table klubhuis bo die Hotel.

YiT

Begin solank room smeer en tube pomp, hier kom n fees!!! Ons roete het net verander. Kom by mekaar by Marksdrift. Oor di...
20/11/2025

Begin solank room smeer en tube pomp, hier kom n fees!!! Ons roete het net verander. Kom by mekaar by Marksdrift. Oor die Oranjerivier brug draai jy links op die Hopetown pad en dan dadelik weer links. Roundtable wag daar vir jou. Kom wys jou dryf lyf.

Dis weer daai tyd – selfde modus operandi, nuwe plek! Beleef die samevloeiing soos nog nooit tevore nie. Kom wys jou dry...
28/10/2025

Dis weer daai tyd – selfde modus operandi, nuwe plek! Beleef die samevloeiing soos nog nooit tevore nie. Kom wys jou dryflyf op 22 November. 🌊

01/10/2025

Address

Douglas
8730

Website

https://douglas224.co.za/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Douglas 224 Round Table posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share