SA Gemeente Middellande

SA Gemeente Middellande Ons is 'n Familie Christene wat nie net hoorders van die Woord wil wees nie, maar doeners.

Eredienste word elke eerste en derde Sondag van die maand om 10:00 gehou.

18/06/2026

dK | Deel dit Donderdag | Die morsige Saaier | Ds. Rue Hopley

17/06/2026

dK | | Leef in totale afhanklikheid van God | Ds Janine Fourie
πŸŽ₯ Oordenking: β€œLeef in totale afhanklikheid van God”
Hy is die ware wingerdstok en dit is alleen moontlik deur HOM

15/06/2026

dK | Moedhou Maandag | Gaan in vrede | Ds Natasha Loftus

12/06/2026

dK | Vrede Vrydag | Nuut Sien | Ds Andre Harmzen

11/06/2026

dK | Deel dit Donderdag | Die Tuinier versorg | Ds. Rue Hopley

*JO BLACK & REFENTSE LIVE – vir net een aand!* ’n Lekker Suid-Afrikaanse kuieraand wat julle nie wil misloop nie!  *Dond...
10/06/2026

*JO BLACK & REFENTSE LIVE – vir net een aand!*
’n Lekker Suid-Afrikaanse kuieraand wat julle nie wil misloop nie!
*Donderdag 9 Julie 2026*
πŸ“ Nuneaton Old Edwardians Rugby Football Club, CV10 0AL.
🎀 Vertoning begin: 19:00
Daar sal boereworsrolle te koop wees, en ook ’n SA shop met heerlike SA produkte β€” biltong en nog baie meer! Bring jou familie, nooi jou vriende, en kom kuier saam met ons!
Kom kuier, lag en eet saam - ’n aand om te onthou!
*Bespreek jou kaartjies hier:*
https://tickets.stoep.co.uk/
Moenie wag nie β€” kaartjies gaan vinnig!

09/06/2026

die Kerk | Doen Dit Dinsdag | Jy stap nie alleen nie | Ds Marike de la Rey

08/06/2026

dK | Moedhou Maandag | Wagtyd is Bidtyd | Ds Natasha Loftus

Address

Alderbrook School, Blossomfield Road
Solihull
B911SN

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Middellande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organisation

Send a message to SA Gemeente Middellande:

Share