Toevlug Sentrum

Toevlug Sentrum We are committed to a service of outstanding quality to the community and substance users through Prevention programmes, Treatment and After care services.

Toevlug Centre is situated in the Breede River Valley in Worcester. This Centre was established in 1978 and we can proudly look back on the work of the past 30 years. In 2003 the Centre was presented with the Best Practice Award by Minister Marius Fransman. The Centre is registered in terms of the Law on the Prevention and Treatment of Substance Abuse of 1992 (Act 20 of 1992) to accommodate 50 vol

untary inpatients and 20 youth between the ages of 13 and 18. Although Toevlug is well known for its inpatient treatment program the Centre renders an integrated service on all four levels of intervention, namely: Awareness and prevention, Early intervention, Inpatient Treatment and Reintegration/Aftercare. The Centre has an on site Toxicology Lab which screens for 14 Substances.

U ondersteuning word waardeer πŸ™
13/06/2026

U ondersteuning word waardeer πŸ™

πŸ™
05/06/2026

πŸ™

KINDERS HET DIE REG TOT MAATSKAPLIKE DIENSTE

Tydens Kinderbeskermingsweek herinner ons gemeenskappe daaraan dat elke kind die reg het op beskerming, ondersteuning en toegang tot maatskaplike dienste wat hul welstand bevorder.

Cheslyn* se storie is 'n voorbeeld van hoe belangrik hierdie reg is. Cheslyn is deur sy ouma grootgemaak en het ongelukkig in sy tienerjare onder die invloed van verkeerde vriende begin dagga gebruik. Toe hy die geleentheid kry om hulp te ontvang, het hy dit met albei hande aangegryp en sy begeerte uitgespreek om sy lewe te verander.

Met ondersteuning van sy pleegsorgtoesigwerker is hy hierdie week by Toevlug Rehabilitasiesentrum opgeneem vir behandeling. Hierdie stap gee hom die geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer, gesonde keuses te maak en aan 'n beter toekoms te bou.

Kinderbeskerming gaan nie net daaroor om kinders teen skade te beskerm nie – dit gaan ook daaroor om hulle toegang te gee tot die hulp en dienste wat hulle nodig het om hul volle potensiaal te bereik.

Ons wens Cheslyn alle sterkte toe op hierdie belangrike reis en vertrou dat hy die program suksesvol sal voltooi.
*Nie sy regte naam nie

02/06/2026

🌱Na ’n maand van hoop, opwinding en uitdagings in Mei, voel dit asof die grond voorberei is vir wat volgende kom. In Junie verskuif ons fokus na die kleur groen en die tema van groei.

Groei in vennootskappe. Groei in geleenthede. Groei in genesing. Groei in die impak wat ons saam in gemeenskappe maak.

πŸ’š Elke daad van omgee, elke uitgestrekte hand en elke belegging in mense plant saad vir ’n beter mΓ΄re. Saam bou ons aan ’n toekoms waar elke persoon die geleentheid het om ondersteun, gewaardeer en bemagtig te voel.

Kom plant saam. Kom groei saam. 🌿

29/05/2026

Watch our journey of recovery, support, and hope πŸ™

Please take note!
21/05/2026

Please take note!

20/05/2026

Behind every statistic is a child.

This , let’s talk about the reality of childhood alcohol exposure in South Africa. Early exposure increases the risk of addiction, poor decisions, and long-term mental health challenges.

Prevention starts earlier than most people think. One conversation. One intervention. One less child at risk.

Together, we can protect futures.

Donate here:
https://www.sancanational.info/donate-today

Learn more about the One Less Child campaign:
www.sancanational.info/one-less-child

16/05/2026

πŸ’› Raak deel van die Badisa familie en bring hoop in jou gemeenskap!

Badisa is op soek na passievolle mense wat ’n verskil wil maak in die lewens van ander. Indien jy ’n hart het vir omgee, is hierdie dalk jou geleentheid om deel te word van .

πŸ“Œ Beskikbare poste:
β€’ Bestuurder – Huis de Kuilen, Kuilsrivier
β€’ Geregistreerde Verpleegkundige – Huis de Kuilen, Kuilsrivier
β€’ Versorger – Eljada Nasorg, Oudtshoorn
β€’ Geregistreerde Verpleegkundige – Huis Martina, Parow

✨ Wil jy hoop bring waar dit die nodigste is?
Volg die skakel vir meer inligting en om aansoek te doen: https://badisa.org.za/careers/

Important Notice ‼️‼️
11/05/2026

Important Notice ‼️‼️

Address

40 Noble Street
Worcester
6849

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 12:30

Telephone

+27233421162

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toevlug Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Toevlug Sentrum:

Share